-

Schools Laerskool Secunda Digitale Opedag 30 Junie 2020 om 18:00...

Laerskool Secunda Digitale Opedag 30 Junie 2020 om 18:00 (Facebook en Youtube)
L

‘n Wenresep vir enige suksesverhaal is eerstens samewerking tussen onderwysers en ouers. Laerskool Secunda se personeel werk saam met u as ouer om u kind op te bou, te ondersteun en positief te kry teenoor hul skool, klasmaats en die gemeenskap as ‘n geheel.

Laerskool Secunda het sy deure in 1978 vir die eerste keer geopen as die eerste laerskool in Secunda. Dit is ‘n skool waar kinders welkom is én voel: ELKE KIND MAAK SAAK, want elke kind is ‘n wenner!

As ‘n laerskool wat Christelike waardes nastreef glo ons dat ‘n Christelike grondslag van kardinale belang is. Dit dra by tot al die sukses wat hierdie skool reeds bereik het én nog gaan bereik.

Laerskool Secunda is ‘n Afrikaansmedium skool wat met uitnemendheid daarna streef om gelukkige, gebalanseerde kinders, ouers en onderwysers in moderne onderwys daar te stel. 

Dit is ‘n skool wat omgee vir die leerders, ouers en personeel, asook die breër gemeenskap, borge en alle belangegroepe. 

READ ALSO: Laerskool Secunda graad R, graad 1 en graad 3- leerlinge is terug by skool https://thebulletin.co.za/2020/06/22/laerskool-secunda-graad-r-graad-1-en-graad-3-leerlinge-is-terug-by-skool/

By Laerskool Secunda leer ons kinders hard, maar hulle speel nét so hard! Akademiese sukses is ons topprioriteit. Sport-, kultuur- en sosialeontwikkeling geniet aandag deur middel van passievolle, gekwalifiseerde personeel.

‘n Wenresep vir enige suksesverhaal is eerstens samewerking tussen onderwysers en ouers. Laerskool Secunda se personeel werk saam met u as ouer om u kind op te bou, te ondersteun en positief te kry teenoor hul skool, klasmaats en die gemeenskap as ‘n geheel.

READ ALSO: Hartlik welkom by Laerskool Secunda http://secundalaerskool.co.za/

Laerskool Secunda fokus ook op kleiner klasse om die leerproses optimaal te benut deur gefokusde aandag vir elke leerder. 

Met die uitbreek van die Covid-19 pandemie, is organisasies en spesifiek skole, genoodsaak om die digitale milieu te betree.

Laerskool Secunda het hierdie digitale uitdaging aanvaar. Ons digitale opedag vind op 30 Junie 2020 op Facebook en Youtube plaas.

Laerskool Secunda Digitale Opedag 30 Junie 2020 om 18:00 (Facebook en Youtube)
Laerskool Secunda se digitale opedag vind op 30 Junie 2020 op Facebook en Youtube plaas

U kan hierdie geskiedkundige gebeurtenis meemaak deur op die volgende skakel te registreer: Klik hier vir digitale opedag registrasie  

Die aanlyn aansoekvorms is ook beskikbaar deur op die volgende skakel te klik: 

Klik hier vir aanlyn aansoekvorm vir 2021 Laerskool Secunda is verseker dié nommer een keuse vir ‘n Laerskool in Secunda.

Vir verdere navrae skakel gerus die skool by 017 634 7612 of stuur ‘n e-pos na  skakel@secundalaer.co.za of chrissie@secundalaer.co.za 

ELKE KIND IS ‘N WENNER. #WENNER

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Laerskool Secunda Digitale Opedag 30 Junie 2020 om 18:00 (Facebook en Youtube)

‘n Wenresep vir enige suksesverhaal is eerstens samewerking tussen onderwysers en ouers. Laerskool Secunda se personeel werk saam met u as ouer om u kind op te bou, te ondersteun en positief te kry teenoor hul skool, klasmaats en die gemeenskap as ‘n geheel.

- Advertisement -

Latest news

Obey the road rules this Festive Season!

Motorists urged to obey road rules this Festive Season Following the launch of...

300km walk to improve housing for others

ANOTHER 300KM WALK FROM EMBALENHLE TO NELSPRUIT  Sibosiso Hlolweni has a heart for...

Afriforum skenk skoonmakmiddels

Tehuise en kerke in Morgenzon ontvang skoonmaakmiddels vanaf Afriforum AfriForum se Bethal-tak het...

So is die Lewe: Karretjiemense

Nog 'n "So is die lewe" rubriek vanuit die pen van Ds Marius Britz. Titel is...

You might also likeRELATED
Recommended to you