fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Saturday, September 19, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Laerskool Secunda graad R, graad 1 en graad 3- leerlinge is terug by skool

    Laerskool Secunda se graad R, graad 1 en graad 3- leerlinge het hierdie week terug gekeer skool toe.

    READ ALSO: Laerskool Secunda leerling dring deur na Con Spirito Redenaarskompetisiehttps://thebulletin.co.za/2020/06/01/laerskool-secunda-leerling-dring-deur-na-con-spirito-redenaarskompetisie/

    Al die maatreëls is in plek, maar dit was ‘n aanpassing vir onderwysers toe hul nie soos gewoonweg hulle leerlinge met ‘n drukkie kon groet nie.

    Laerskool Secunda graad R, graad 1 en graad 3- leerlinge is terug by skool
    Mevrou Alecia van Blerk, ‘n graad R- onderwyseres by Laerskool Secunda “voet-groet” haar leerling, Hanrico Clingen nadat sy hom vir drie maande nie gesien het nie.   

    READ ALSO: Here are the updated rules for South African schools – including return dates and new forms https://businesstech.co.za/news/government/403867/here-are-the-updated-rules-for-south-african-schools-including-return-dates-and-new-forms/

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Laerskool Secunda graad R, graad 1 en graad 3- leerlinge is terug by skool