Pandas did it again! National Blackball Federation National Championship for Seniors, U/23 and Women was held from 3 – 7 February. Mpumalanga sent a team in each respective category. In the U/23 category, local Panda player Aden Joseph won the South African title in Blackball for the 8th time. Mpumalanga U/23 finished in 4th position. With 14 provincial teams competing at the U/23 Championships Aden Joseph from Panda’s ensured that Panda’s made it 2 Single titles in 3 Events at this year’s National Championships. Two players have been selected for the SA team: Aden Joseph NR 2 and Peter Nwaila NR 7.
Congratulations to them as this will be the first time Peter Nwaila earns SA Colours in Blackball. In the senior’s category, we battled this time around and no stand out awards. Can’t walk away with all the titles. In the woman’s event: Nicola Rossouw, originally from Eastern Cape has joined Pandas in 2019 and since then has become an ambassador for Pandas on the Drug awareness campaign. She has also won the South African title for the 8th time. This making Pandas the most successful club by taking 3 of the 5 single titles in South Africa. From 10 – 15 February the Men and Masters will battle it out at the National Blackball Championships.
Pandas did it again!
Lake Umuzi Soccer Challenge’s 7-year-old number 7
Jomo Shembe is a younger player from the Soweto Young Lion Football Club and he will lead his team onto the pitch on 15 February at Marks Park.
He is 7 years old. The Lake Umuzi Soccer Challenge pre-season tournament was postponed until 9 February due to the rain in Johannesburg.
They are scheduled to play on 15 February.
Other Lake Umuzi Soccer Challenge league games will be played on 13 February in Lebohang at the Mpumelelo Primary School’s grounds.
The U/12 games are as follows:
Leandra Mkhonza FC vs Leandra Daily Sun
Leandra Pro Stars vs Leandra Highlanders
On 14 February: Leandra Banana Boys vs Leandra Young Stars.
Laerskool Kruinpark atlete
Hierdie volgende Laerskool Kruinpark atlete is gekies volgens hul hoogste ABSA 2007 punte. O/9 Monjane Willemse, Quintin Geyser, O/10 Janieke van der Merwe, Janru Pretorius, O/11 Amelia Shaw, Ulrich Dreyer, Domonic Geyser, O/12, Twané Kruger, Jayden Katzen, JT Swanepoel, Eduan van der Merwe, O/13 Celine Burger, Ilse-Mari Eksteen, Luzelke van Wyk, Christo van Niekerk
Laerskool Kruinpark Interne Redenaars
Laerskool Kruinpark het ‘n Interne Redenaars gehad vir die Juniors en Seniors die 3de en 4de Februarie, waartydens die volgende leerders 1ste in hulle Graadgroepe gekom het. VLNR: Graad 1, Dine-Mari Grobler, Graad 2, Heike de Klerk, Graad 3, Miané van Niekerk, Graad 4, Imke van der Lith, Graad 5, Ameila Shaw, Graad 6, Katie van der Walt, Graad 7, Pieter van Niekerk
Beurtkrag stop nie Laerskool Goedehoop skaakspelers

Goedehoop het Vrydag, 7 Februarie, skaakproewe gehou en nie eers beurtkrag kon hulle stuit nie!
Laerskool Krielpark hengel weer
Die hengelaars van Laerskool Krielpark het die naweek deelgeneem aan die eerste skole hengel liga wat gehou is by Eilandsmeer. Die weer was sleg, maar Krielpark het nie dat ‘n bietjie reën hulle onder kry nie. Hulle eindig 1e vir die dag.
Laerskool Secunda kondig Victor en Victrix Ludorums aan
Laerskool Secunda het hul jaarlikse Interhuis-atletiekbyeenkoms aangebied waar die volgende atlete aangewys is as Victor en Victrix Ludorums.
Links na regs:
Senior Victrix Ludorum – Matshidiso Makgato
Junior Victrix Ludorum – Mione Joubert
Junior Victor Ludorum – Armand Joubert
Senior Victor Ludorum – Schalk van der Merwe
Hoërskool Oosterland atlete woon Higveld Ridge atletiek by


Die Oosie atlete het die Highveld Ridge byeenkoms bygewoon op 8 Februarie!
HS Secunda atlete presteer puik tydens UJ Top 15 atletiekbyeenkoms
Tydens die UJ Top 15-Atletiekbyeenkoms wat op Dinsdag, 5 Februarie by die Universiteit van Johannesburg plaasgevind het, het die atlete van Hoërskool Secunda puik presteer.
Sowat 44 skole het aan die byeenkoms deelgeneem.
Nicole Lindeque behaal ‘n eerste plek in die Spiesgooi 0/17 dogters met ‘n ABSA-punt van 981.
Michelle Parks was tweede in die 3000m 0/17 en derde in die 1500m 0/17 dogters.
Liane Parks het ‘n tweede plek in die 3000m 0/15 dogters behaal.
Siyanda Mkhonza het ‘n tweede plek in die 100m 0/15 seuns behaal en was ook derde in die 200m 0/15 Seuns. Lerato Kekana was derde in die 0/14 Hoogspring Dogters. Sharona Klein was derde in die 1500 m Dogters 0/16.
Xander Herbst was tweede in die 0/14 Hoogspring seuns. Nkanyiso Mahiteng was eerste in die 400 m 0/14 Seuns. Hy behaal ook ‘n vierde plek in die 200 m 0/14 Seuns.
Laerskool Goedehoop atlete presteer
Goedehoop het 31 Januarie aan L/S JJ van der Merwe se atletiekbyeenkoms te Ermelo deelgeneem.
Liam Olivier word aangewys as die Senior Victor Ludorum en Elri Kruger as Senior Victrix Ludorum.
Elri Kruger word ook aangewys as die Beste Middelafstand Dogter en Hlompho Mokheseng as die Beste Middelafstand Seun.