Sunday, January 19, 2025

Puik uitslae vir Hoërskool Secunda

Bookmark
Bookmarked

HOëRSKOOL SECUNDA SE MATRIKULANTE VAN 2020 PRESTEER PUIK

Danksy toegewyde werk deur onderwysers en die matrieks van 2020, kon Hoërskool Secunda se matriekgroep van 2020, hul uitstekend van hul taak kwyt.

Hul spog met puik prestasies in die afgelope matriekeksamen. Hul het ‘n slaagsyfer van 98,9% behaal en spog ook met univeriteitsvrystelling van 69,61%. Die groep het ‘n totaal van 153 onderskeidings ingepalm.

Vier matrikulante het sewe onderskeidings elk behaal:

Wian du ToitAfrikaans HT 89, English FAL 85, Wiskunde 88,LO 81, Rekeningkunde 87, IT 93, Fisiese Wetenskappe 93
Sonèl de la ReyAfrikaans HT 88, English FAL 89, Wiskunde 86,LO 80, Rekeningkunde 85, Lewenswetenskappe 89, Fisiese Wetenskappe 91
FG VisserAfrikaans HT 86, English FAL 86, Wiskunde 95,LO 81, IGO 92, Lewenswetenskappe 88,Fisiese Wetenskappe 94
Ruchelle van Heerden Afrikaans HT 81, English FAL 86, Wiskunde 85,LO 83, Rekeningkunde 85, Lewenswetenskappe 85, Fisiese Wetenskappe 88

Caylib van der Walt het ses onderskeidings behaal. Hy spog met 96% in Alpha Wiskunde, English FAL 84%, Wiskunde 96%, Rekeningkunde 87%, Ekonomie 80% en Fisiese Wetenskappe 89%.

Caylib van der Walt

Ses matrikulante van 2020 het vyf onderskeidings elk behaal:

Sunike NelEnglish FAL 80, Wiskunde 80, Rekeningkunde 82, Besigheidstudies 81, Fisiese Wetenskappe 81
Umar RasoolAfrikaans FAL, 88, LO 83, Business Studies 82,IT 83, Physical Sciences 83
Huibrie KooijAfrikaans HL 86, English HL 87, LO 80, Lewenswetenskappe 88, Fisiese Wetenskappe 86%
Wendy MasilelaAfrikaans FAL 81, LO 83, Accounting 83, Business Studies 87, Economics 81
Annika VenterAfrikaans HT 82, Wiskunde 80, LO 80, Rekeningkunde 81, RTT 90
Lunè MeyerWiskunde 85, LO 80, Rekeningkunde 87, IGO 90, Fisiese Wetenskappe 86

Vyf matrikulante van 2020 het elk vier onderskeidings behaal: Stephan Oberholzer, Kumbukani Mthembu, Shenè Botha, Henru Hugo en Jan-Hendrik Vermaas.

Die volgende leerders spog met drie onderskeidings:Amanda Mussa, Karla Nel, Cherize Nieuwenhuis, Derik de Swardt en Lianè Welgemoed.

Lees ook: Hoërskool Secunda woeker met talente

Vyftien leerders het elk twee onderskeidings behaal, terwyl 24 matrieks elk een onderskeiding behaal het.

Hoërskool Secunda is trots op sy leerders, personeel en ouers se ondersteuning. As ‘n span kan ‘n mens selfs die uitdagings van ‘n pandemie oorwin!

Besoek Hoërskool Secunda se Facebook blad HIER