-

Schools Hoërskool Oosterland top presteerders

Hoërskool Oosterland top presteerders
H

Hoërskool Oosterland spog met verskeie onderskeidings in die afgelope matriek eksamen

Janco Viljoen, 2020 matrikulant by Hoërskool Oosterland het 7 onderskeidings en ń gemiddeld wat hom die nr 8 plek in Mpumalanga besorg. Baie geluk, Janco! Oosies wens hom sterkte toe vir sy Mediese Studies!

Geluk aan ons Oosie- toppresteerders! These are our top achievers – Congratulations!

Oosterland se presteerders
Sunelle de Bruyn
Janco Viljoen

Hierdie top Oosies spog met 4 en 3 onderskeidings! Spoggerig!! These top Oosies have 4 and 3 distinctions. Well done!

Anel Pretorius
Oosterland
Bianca Boshoff
Oosterland
Kyla van der Merwe
Oosterland
Simone Basson
Eduan Naude

Top Oosies: hierdie leerders spog met 2 onderskeidings elk! BAIE GELUK! These Oosies have 2 distinctions each! CONGRATULATIONS!

Hs Oosterland kondig met trots die leerders aan wat elk een onderskeiding verwerf het. Baie geluk.We are proud to congratulate our Oosies with one distinction!

Visit Hoërskool Oosterland’s Facebook page HERE/HIER is Hoërskool Oosterland se Facebook blad

Also Read: Lake Umuzi Soccer Challenge continues

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Hoërskool Oosterland top presteerders

- Advertisement -

Latest news

Everything Emerald Cut Engagement Rings

Lets talk all things Emerald cut Emerald cut diamonds or Moissanites have a square face and stepped facets. It is...

Nkanyiso Mashiteng crowned SA Champion

Nkanyiso Mashiteng from Hoërskool Secunda was crowned SA Champion. Nkanyiso Mashiteng won the 400m for boys under 16 at the...

Oom Piet Marais defeated by cancer

Piet Marais or “Oom Piet” as we all knew him passed away on Wednesday 7 April. Oom Piet struggled...

Secunda Reformed Church Morning service 11 April 2021

Welcome to the Secunda Reformed Church morning service, 11 April 2021 "Who Is God" by Anton Knoetze https://youtu.be/mur7k2E_-r8 Exodus 3:1-12 - King...

You might also likeRELATED
Recommended to you