-

Schools Sport Hoërskool Secunda woeker met talente

Hoërskool Secunda woeker met talente
H

HS Secunda se Seunshokkie presteer

Tydens die Desembervakansie van 2020 het die volgende leerders van Hoërskool Secunda aan die “Indoor” Seunshokkie toernooi deelgeneem:

0/16 A MP Indoor span

  • Wilco Janse van Vuuren
  • Xander Naidoo
  • Vusi Gamede

0/18 A MP Indoor span

  • CJ Mashele

CJ is ook gekies om vanjaar vir die Senior Mpumalanga mans span tydens die Inter-provinsiale toernooi te speel.

Hoërskool Secunda woeker met talente

Visit Hoërskool Secunda’s Facebook page HERE

FG is derde in MP in Wiskunde Olimpiade

FG Visser, matrikulant van Hoërskool Secunda 2020, het besonder goed presteer in die Wiskunde Olimpiade van 2020. Hy het derde in Mpumalanga in die Senior afdeling geëindig.

Baie geluk aan FG en die organiseerder van Hoërskool Secunda se Wiskunde Olimpiade, Me. Christa van Tonder.

Also read: Lake Umuzi Soccer Challenge continues

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Hoërskool Secunda woeker met talente

- Advertisement -

Latest news

Hoërskool Secunda Top Presteerders in GSDM

Hoërskool Secunda het 4 top presteerders in Gert Sibande Distriks Munisipaliteit. Die volgende leerling is aangewys as die top presteerders...

Secunda Reformed Church morning service 28 February 2021

Welcome to the Sunday morning service of the Secunda Reformed Church "Why Am I Doing What Is Wrong" by Anton...

Kruik se Oggenddiens 28 February 2021

Welkom by Kruik gemeente se Oggenddiens, 28 February 2021 Vanoggend se tema is: Watter rol speel jy in die geluk...

Evander High School Top Achievers

Evander High Matrics achieved great results Thandiwe Bahlekazi - 3 distinctionsAccounting - 90%Business studies - 90%Life Orientation - 88% Xolane Thabethe - 3...

You might also likeRELATED
Recommended to you