-

CityPress Hoërskool Secunda sport dag suksesvol ondanks koue weer

Hoërskool Secunda sport dag suksesvol ondanks koue weer
H

RUGBY

Hoërskool Secunda se rugbyspelers het hul wintersportseisoen op 29 Februarie op ‘n hoë noot afgeskop in hul wedstryde teen Hoërskool Hartbeespoort . Die wedstryde het tuis plaasgevind.

0/16 A wen 40 -7 teen HS Hartbeespoort

0/16 B wen 12 – 7 teen HS Evander

0/15 A wen 57 – 5 teen HS Hartbeespoort

0/15 B wen 45 – 0 teen Curro

0/14 A wen 45 -0 teen HS Hartbeespoort

0/14 B verloor 7 – 38 teen HS Evander

2de span wen 31 – 0 teen HS Hartbeespoort

1ste span wen 28 – 8 teen HS Hartbeespoort

Ettienne Pretorius 2de span
Ettienne Pretorius 2de span
Ruben Bezuidenhout 0/16A
Ruben Bezuidenhout 0/16A
Lie-chaen Muller 0/15A
Lie-chaen Muller 0/15A

DOGTERSHOKKIE

Die dogtershokkiespanne van Hoërskool Secunda, het die wintersportseisoen op ‘n hoë noot begin. 

Op Dinsdag, 25 Februarie het hul vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Hugenote gespeel. Die uitslae was soos volg:

0/14 speel gelykop  0 – 0

0/15 wen 6 – 1

0/16 verloor 0 – 2

1stes speel gelykop 1 – 1

Op Saterdag, 29 Februarie het die dogtershokkiespanne op Skrikkeldag skoonskip gemaak in hul vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Hartbeespoort:

0/14 wen 6 -0

0/15 wen 8 – 0

0/16 wen 7 – 0

1stes wen 2 -1

Baie geluk aan die spanne en hul afrigters. 

Die 0/16 Hokkiedogters het 7-0 gewen in hul vriendskaplike wedstryd teen HS Hartbeespoort.
Die 0/16 Hokkiedogters het 7-0 gewen in hul vriendskaplike wedstryd teen HS Hartbeespoort.
Die 0/14 Hokkiedogters nadat hul op Skrikkeldag vir HS Hartbeespoort 6-0 in hul vriendskaplike wedstryd geklop het.
Die 0/14 Hokkiedogters nadat hul op Skrikkeldag vir HS Hartbeespoort 6-0 in hul vriendskaplike wedstryd geklop het. 

Netbal

Die netbalspanne van Hoërskool Secunda het hul staal hierdie week tydens twee vriendskaplike wedstryde gewys.

Hul het Dinsdag, 25 Februarie hul eerste vriendskaplike wedstryd teen Hoërskool Hugenote gespeel. Die uitslae was soos volg:

0/14 wen 26 – 8

0/15 verloor 16 – 18

0/16 wen 23 – 6

0/17 wen 17 – 9

1stes wen 33 – 9

Op Skrikkeldag, 29 Februarie is al die netbalspanne van Hoërskool Secunda onoorwonne in hul vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Hartbeespoort:

0/14 B wen 39 -0

0/14 A wen 50 – 5

0/15 B wen 27- 5

0/15 A wen 24 – 5

0/16 B wen 30 – 5

0/16 A wen 36 – 8

0/17 A wen 14 – 10

2de span wen 17 – 15

1ste span wen 42 – 16

Al die netbalspanne van Hoërskool Secunda het hul vriendskaplike wedstryde teen HS Hartbeespoort op Skrikkeldag gewen.
Foto :Leigh-Ann van Der Schyff
Al die netbalspanne van Hoërskool Secunda het hul vriendskaplike wedstryde teen
HS Hartbeespoort op Skrikkeldag gewen.
Foto :Leigh-Ann van Der Schyff
Die 0/14A-netbalspan het op Skrikkeldag hul vriendskaplike wedstryd teen HS Hartbeespoort met 50-5 gewen.
Foto : Danè Pretorius (Studio Shalom)
Die 0/14A-netbalspan het op Skrikkeldag hul vriendskaplike wedstryd teen HS Hartbeespoort met 50-5 gewen.
Foto : Danè Pretorius (Studio Shalom)
HS Secunda se 0/15A- netbalspan
HS Secunda se 0/15A- netbalspan
 Danielle Lindeque - 0/14 hokkiespan teen HS Hartbeespoort
Danielle Lindeque – 0/14 hokkiespan teen HS Hartbeespoort
 Maro-Lee van Scalkwyk - 0/14 hokkiespan teen HS Hartbeespoort
Maro-Lee van Scalkwyk – 0/14 hokkiespan teen HS Hartbeespoort

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Hoërskool Secunda sport dag suksesvol ondanks koue weer

- Advertisement -

Latest news

Evander High School Top Achievers

Evander High Matrics achieved great results Thandiwe Bahlekazi - 3 distinctionsAccounting - 90%Business studies - 90%Life Orientation - 88% Xolane Thabethe - 3...

Hoërskool Oosterland top presteerders

Hoërskool Oosterland spog met verskeie onderskeidings in die afgelope matriek eksamen Janco Viljoen, 2020 matrikulant by Hoërskool Oosterland het 7...

Puik uitslae vir Hoërskool Secunda

HOëRSKOOL SECUNDA SE MATRIKULANTE VAN 2020 PRESTEER PUIK Danksy toegewyde werk deur onderwysers en die matrieks van 2020, kon Hoërskool...

Hoërskool Secunda woeker met talente

HS Secunda se Seunshokkie presteer Tydens die Desembervakansie van 2020 het die volgende leerders van Hoërskool Secunda aan die “Indoor”...

You might also likeRELATED
Recommended to you