-

Schools Hoërskool Secunda se Graad 11-finaliste vir Mej. Sprankel en...

Hoërskool Secunda se Graad 11-finaliste vir Mej. Sprankel en Mnr. Sjarmant
H

Hoërskool Secunda het die Graad 11-finaliste vir die jaarlikse glansryke Mej. Sprankel en Mnr. Sjarmant aangewys. Die funksie vind vanjaar op 20 April plaas.


Die leerlinge wat om die gesogte titel gaan meeding, is: Shuaib Allee, Danae Bouwer, Jason Baay, Caley Ellish, Waldu Bakker, Jen Hitge, Jaedan de Beer, Macaila Horne, JP du Plooy, Nicole Lindeque, Luke Nobrega, Rochè Lourens, De-Clerq Stoltz, Marisa Moodley, Keithan Titus Danè Steyn, Nolan van den Heever Jean-Mari van Zyl, Wessel van Zyl Carla Vermaas, Jano Viljoen, Clarize Winkler.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Hoërskool Secunda se Graad 11-finaliste vir Mej. Sprankel en Mnr. Sjarmant

- Advertisement -

Latest news

Hoërskool Oosterland top presteerders

Hoërskool Oosterland spog met verskeie onderskeidings in die afgelope matriek eksamen Janco Viljoen, 2020 matrikulant by Hoërskool Oosterland het 7...

Puik uitslae vir Hoërskool Secunda

HOëRSKOOL SECUNDA SE MATRIKULANTE VAN 2020 PRESTEER PUIK Danksy toegewyde werk deur onderwysers en die matrieks van 2020, kon Hoërskool...

Hoërskool Secunda woeker met talente

HS Secunda se Seunshokkie presteer Tydens die Desembervakansie van 2020 het die volgende leerders van Hoërskool Secunda aan die “Indoor”...

Lake Umuzi Soccer Challenge continues

Lake Umuzi Soccer Challenge finals took place during the past weekend at eMbalenhle. Lake Umuzi soccer challenge resumed on Friday...

You might also likeRELATED
Recommended to you