Friday, April 19, 2024

Oosterland atlete opgeneem in die Gert Sibande atletiekspan

Bookmark
Bookmarked
Diskus: Janeska Alberts

Oosterland is baie trots op ons atlete wat deurgaan na die Mpumalanga Kampioenskappe op 7 Maart 2020. Die volgende atlete is opgeneem in die Gert Sibande span.
Andy Krause, silwer medalje vir verspring, Sibeko Nhlanhla, Silwer medalje vir 400m hekkies seuns 0/17, Lunga Mhlungu, goue medalje 110m hekkies 0/19 seuns, Ompha Mutshinyali,goue medalje 100m seuns onder 19.
Van die ander atlete het ook plekke verwerf, baie geluk aan elkeen wat tydens die atletiek goed presteer het!

Foto: Mpumi Sibanyoni het ‘n goue medale gewen vir die Seuns 0/15 Driesprong item.