-

SchoolsGOEDEHOOP MPUMALANGA-KAMPIOENE

GOEDEHOOP MPUMALANGA-KAMPIOENE
G

Goedehoop se Tennisspan tree as Mpumalanga-Kampioene uit die stryd!

Saterdag, 28 Augustus 2021 was ‘n koue trietsige dag. Goedehoop se tennisspan het die knyp in die lug skaars gevoel. Ten spyte van Covid kon hulle vir die eerste keer hierdie jaar aan ‘n tennis toernooi deelneem en die koue is verdryf deur opgewondenheid, al het die senuwees geknaag. Tennis Suid-Afrika het die BPN Paribas RCS Rising Star Tennis Toernooi te Middelburg aangebied.

Volg Laerskool Goedehoop op Facebook HIER

Mpumalanga
Voor: Raynard Rossouw, Chanté Pelser, Imari Wagenaar, Chenél Badenhorst
Agter: Gawie de Wet, Logan Potgieter, Megan Nienaber, Ré-André Sadie

Die naweek van 22 tot 24 Oktober 2021 vind die Nasional Rondte van die BPN Paribas RCS Rising Star Tennis Toernooi plaas waar Goedehoop se tennisspan dit sal uitspook teen die res van die provinsiale spanne wat deurgedring het.

Lees ook: DA concerned for residents, ANC vote against

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

GOEDEHOOP MPUMALANGA-KAMPIOENE

- Advertisement -

Latest news

Hare vir Kanker

‘N groep dames her hulle hare afgesny en aan Cansa geskenk “n Paar vroue het die groot stap geneem om...

Rapist and Murderer sentenced to long jail time

PROVINCIAL COMMISSIONER WELCOMES TRIPLE LIFE SENTENCE PLUS 53 YEARS HANDED DOWN TO RAPIST AND MURDERER Nelspruit: 22 October 2021 –...

Spelling Bee by Friends of the Thistle Grove Library

The Friends of the Thistle Grove Library hosted their second Spelling Bee on Wednesday. Spelling Bee! What is it? A spelling...

Security guard and 2 more to appear in court

A SECURITY GUARD AND TWO SUSPECTS DUE TO APPEAR BEFORE COURT ON CHARGES RELATED TO ROBBERY Nelspruit: 21 October 2021...

You might also likeRELATED
Recommended to you