Home Blog Page 219

Oosterland wintersport skop af!

0

Ter voorbereiding van die wintersport liga neem Hs Oosterland deel aan die NWU reeks. Daar is verskillende skole van regoor die verskillende provinsies wat hier teen mekaar te staan kom. Rugby, Hokkie, Netbal en skaak word gespeel tydens ‘n kragmeting. Op Vrydag 28 Februarie het die Oosies in tuiswedstryde te staan gekom teen HS Stoffberg van die oosrand.

Daar was gemengde welslae in die onderskeie dissiplines:

Die beste Rugbytelling was die 0/16 Rugbyspan wat met 26-5 gewen het, die ander rugby spanne het ongelukkig verloor en is terug na die tekenbord.

Rugby loskrum Jean van Buuren Calum Viljoen, James Nel en Heindrick du Plessis

.       Die Dogtershokkiespanne het goeie tellings aangeteken:

Eerstespan het 3-0 gewen,

0/16 span het 9-0 gewen,  

0/15 het 3-4 verloor,

Tweedespan het 2-3 verloor   

Sulize Alberts hokkie eerstespan

Netbalspanne het almal verloor. Eerskomende naweek is weer tuiswedstryde – Hs Oosterland speel teen Hs Pretoria Noord op Saterdag 7 Maart.  

Netbal Eerstespan Liandi Steyn, Clisha Grobler, Zanell Fourie

Laerskool Kruinpark atlete skitter

Die volgende 8 Kruinpark leerders het deurgedring om aan die Atletiek Mussa deelname deel te neem.

Janru Pretorius vir Verspring, Luzelke van Wyk vir 1500m, Twané Kruger vir 150m Hekkies en Verspring, Amelia Shaw vir Hoogspring, Lené van Rooyen vir Verspring, Franswa jv Rensburg vir Gewigstoot, Diskus en Spiesgooi, Rick Robertson vir Spiesgooi, Celine Burger vir Spiesgooi

Ruben is reserwe kampioen

Die afgelope naweek het Ruben Lategan aan die ‘Peraldi Equestrian Show’ in Secunda deelgeneem waar hy baie goed presteer het.

Hy het twee eerste plekke verower in die “in hand” en “loop” afdeling vir 0/10 asook ‘n 5de plek in die “trot” afdeling vir 0/10.

Ruben is ook aangewys as die reserwe kampioen vir alle ouderdomme in die “loop” afdeling.

Brüssow neem deel aan stoei kampioenskappe

Brüssow Francke van Laerskool Secunda het op Saterdag 22 Februarie aan die Oos-Gauteng Ope Stoei-kampioenskappe deelgeneem waar hy eerste plek behaal het. Hy het ook die afgelope naweek aan die Mpumalanga Stoei Vereniging se beginners kampioenskappe deelgeneem en daar het hy ook met ‘n eerste plek weggestap.

Laerskool Secunda atlete neem deel aan Gert Sibande atletiekbyeenkoms

Agter links na regs: Schalk Brits, Ruben Meister, Hanco van Geelen, Henrico Ferreira, Lumarie du Plessis
Voor links na regs: Leonardo Brits, Amore Roets, Matshidiso Makgato (afwesig)

Al agt van Laerskool Secunda se atlete wat aan die Gert Sibande atletiekbyeenkoms deelgeneem het die afgelope naweek het deurgedring na die Mpumalanga-proewe wat op 14 Maart sal plaasvind.