-

Food Tannie Poppie se Pannekoek (met of sonder Turkse...

Tannie Poppie se Pannekoek (met of sonder Turkse lekkers)
T

4 eiers
4 koppies meel
4 koppies water
½ koppie olie
2 t sout
¼ koppie wit asyn
4 t bakpoeier
(Opsioneel: paar druppels rooswater)
Olie vir die pan

Bediening:
Kaneelsuiker, suurlemoen. Opsioneel Turkish Delight in sjokolade, opgesny
Metode
In ‘n groot mengbak klits die eiers.
Sif die meel en sout saam.
Voeg die meel by die eiers en die water.
Klits goed.
Meng die olie en asyn by en voeg laaste die bakpoeier by.
Bak die pannekoeke. Strooi kaneelsuiker oor.
Vou stukkies Turkish Delight in die warm pannekoek en vou in waaiervorm of rol op.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Tannie Poppie se Pannekoek (met of sonder Turkse lekkers)

- Advertisement -

Latest news

Evander High School Top Achievers

Evander High Matrics achieved great results Thandiwe Bahlekazi - 3 distinctionsAccounting - 90%Business studies - 90%Life Orientation - 88% Xolane Thabethe - 3...

Hoërskool Oosterland top presteerders

Hoërskool Oosterland spog met verskeie onderskeidings in die afgelope matriek eksamen Janco Viljoen, 2020 matrikulant by Hoërskool Oosterland het 7...

Puik uitslae vir Hoërskool Secunda

HOëRSKOOL SECUNDA SE MATRIKULANTE VAN 2020 PRESTEER PUIK Danksy toegewyde werk deur onderwysers en die matrieks van 2020, kon Hoërskool...

Hoërskool Secunda woeker met talente

HS Secunda se Seunshokkie presteer Tydens die Desembervakansie van 2020 het die volgende leerders van Hoërskool Secunda aan die “Indoor”...

You might also likeRELATED
Recommended to you