-

Community newsKruik se Oggenddiens 7 Junie 2020

Kruik se Oggenddiens 7 Junie 2020
K

Welkome by Kruik se Oggenddiens

Lewe met die Heilige Gees.

Kruik se Oggenddiens

Die Heilige Gees lei ons soms in die woestyn in.

LEES OOK: Kruik Oggenddiens 31 Mei 2020

Dankie dat jy vanoggend saam met ons reis en hierdie diens saam ons beleef, ons gebed is dat die Here opnuut ‘n bewustheid van Sy teenwoordigheid by jou sal los.

Ons het ook ‘n Smallville Kinderkerk les vir jou beskikbaar op Smallville se Facebook blad of op Kruik Gemeente se Youtube kanaal.

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016 2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/ .

Ons sal graag met jou gesels.

Kruik se Oggenddiens 7 Junie 2020

- Advertisement -

Latest news

Rademeyer Funeral Parlour and Florist now open in Bethal

Thursday evening, June 10, saw the opening of Rademeyer Funeral Parlour and Florist in Bethal Hennie Rademeyer welcomed everybody to...

Kruik se Oggenddiens 13 Junie 2021

Welkom by kruik se oggenddiens van 13 Junie 2021 Vanoggend se tema: Die stories van Jesus https://youtu.be/GdCq_3Kir7I Hoe kan die stories van...

So is die Lewe: Hier is ek!

Geniet nog 'n aflewering van "So is die Lewe" uit die pen van Marius Britz. Jy kom laataand by die...

SANBS kick-starts National Blood Donor Month

The South African National Blood Services (SANBS) kick-starts National Blood Donor Month 2021 We know better than most that millions...

You might also likeRELATED
Recommended to you