fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Monday, September 21, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Kruik Oggenddiens 31 Mei 2020

    Welkome by Kruik se oggenddiens

    Die Heilige Gees lei jou na Jesus

    Lewe met die Heilige Gees

    Dankie dat jy vanoggend saam met ons reis en hierdie diens saam ons beleef, ons gebed is dat die Here opnuut ‘n bewustheid van Sy teenwoordigheid by jou sal los.

    Ons het ook ‘n Smallville Kinderkerk les vir jou beskikbaar op Smallville se Facebook blad of op Kruik Gemeente se Youtube kanaal.

    Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

    Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016 2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

    Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

    Ons sal graag met jou gesels.

    Geniet ons oggenddiens

    LES OOK: Kruik se oggenddiens 24 Mei 2020

    Kruik Oggenddiens 31 Mei 2020