Friday, April 19, 2024

Kruik se Oggenddiens 31 Oktober 2021

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik se oggenddiens van 31 Oktober 2021

Vanoggend se tema: “Wysheid Mites”

Kruik se oggenddiens 31 Oktober 2021

Die wysheid mite… ek kan alleen! Hoe waar is dit? Hoe kan ons aanpassings maak vir ons lewe sodat dit beter funksioneer?

Lees ook: Kruik se Oggenddiens 24 Oktober 2021

Preeknotas + besprekingsvrae: http://bible.com/events/48787377

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere:

1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)

2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

U’s my God R. Nel, T. Rishworth, R. Burger ©️ 2009 VVP Publishing CCLI#573661

Laat die hele aarde juig R. Burger ©️ 2008 Urial Publishing CCLI#573661