-

Community newsKruik se Oggenddiens 31 Januarie 2021

Kruik se Oggenddiens 31 Januarie 2021
K

Advertisements

Welkom by Kruik gemeente se Oggenddiens, 31 Januarie 2021

Vanoggend se tema is: Wat maak jou gelukkig? Deel 1

Kruik se oggenddiens 31 Januarie 2021

Wat is dit wat jy soek of nodig het om jou gelukkig te maak? Of… wat wil jy weg hê om jou gelukkig te maak? Wat van as niks jou gelukkig kan maak nie?

Kom ons reis saam met hierdie gedagte…

Lees ook: Kruik se Oggenddiens 24 Januarie 2021

Advertisements

Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/48488693​

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Advertisements

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/​.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens saam met ons!

Kruik CCLI lisensie nr: #573361

Advertisements

Daar Is Niemand Soos U S. Jansen van Veuren ©️ 2009 MAR Gospel Music Publishers CCLI#573661

Way Maker O. Kalu & O. Egbu ©️ 2016 Sinach CCLI#573661​

Daar Is Niks R. Burger ©️ 2006 Urial Publishing CCLI#573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik se Oggenddiens 31 Januarie 2021

- Advertisement -

Latest news

Company directors appear on fraud charges

COMPANY DIRECTORS WARNED TO RETURN TO COURT FOR FRAUD. MPUMALANGA – Hartman Industrial Equipment (PTY) Ltd, Charles Sydney Hendry Hartman (63)...

ANIMALS 101 – GENERAL POST-OPERATIVE CARE FOR PETS

ANIMALS 101 -WHAT YOU SHOULD KNOW ABOUT POST-OPERATIVE CARE FOR YOUR PETS Any pet parent feels worried when their fur-family...

Medical staff held hostage, ambulance stripped

SUSPECTS STRIPS AN AMBULANCE AND HELD MEDICAL STAFF HOSTAGE Nelspruit: 16 May 2022 - The Provincial Commissioner of the SAPS in...

Human Trafficking, Suspect remanded in custody

SUSPECT APPEARED IN COURT FOR HUMAN TRAFFICKING MPUMALANGA –A 40 years old, undocumented Mozambican appeared before the Bethal Magistrate Court today,...

You might also likeRELATED
Recommended to you