-

Community news Kruik se Oggenddiens 24 Januarie 2021

Kruik se Oggenddiens 24 Januarie 2021
K

Welkom by Kruik se oggenddiens 24 Januarie 2021

Vanoggend se tema is: Wat maak jou gelukkig? (Inleiding)

Kruik Oggenddiens 24 Januarie 2021

Wat maak jou gelukkig? Inleiding

Miskien voel jy oorweldig, benoud en angstig oor die dinge van die lewe en wonder as God tussen alles, werk… die boodskap is; Niks kan die werk van God in ons lewens stop nie!

Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/48458928

Kyk ook: Kruik se Oggenddiens 17 Januarie 2021

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

  1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016
  2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/​.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens saam met ons!

Kruik CCLI lisensie nr: #573361

  1. Dans C. Combrink & L. Brittz ©️ Brittz, Louis CCLI#573661
  2. Ek Weet U Is Lief Vir My S. Smith ©️ 2006 MAR Gospel Music Publishers CCLI#573661
  3. Do It Again C. Brown, M. Brock, M. Redman, & S. Furtick ©️ 2017 Music by Elevation Worship Publishing CCLI#573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik se Oggenddiens 24 Januarie 2021

- Advertisement -

Latest news

Hoërskool Secunda Top Presteerders in GSDM

Hoërskool Secunda het 4 top presteerders in Gert Sibande Distriks Munisipaliteit. Die volgende leerling is aangewys as die top presteerders...

Secunda Reformed Church morning service 28 February 2021

Welcome to the Sunday morning service of the Secunda Reformed Church "Why Am I Doing What Is Wrong" by Anton...

Kruik se Oggenddiens 28 February 2021

Welkom by Kruik gemeente se Oggenddiens, 28 February 2021 Vanoggend se tema is: Watter rol speel jy in die geluk...

Evander High School Top Achievers

Evander High Matrics achieved great results Thandiwe Bahlekazi - 3 distinctionsAccounting - 90%Business studies - 90%Life Orientation - 88% Xolane Thabethe - 3...

You might also likeRELATED
Recommended to you