-

Community newsKruik se Oggenddiens 3 Januarie 2021

Kruik se Oggenddiens 3 Januarie 2021
K

Welkom by Kruik se oggenddiens 3 Januarie 2021

Vanoggend se tema is “Wat is die beste uitkyk vir 2021?”

Kruik se oggenddiens 3 Januarie 2021

Terwyl ons 2021 nou betree in ‘n onsekere wêreld is ‘n baie belangrike vraag om jouself te vra is: “Wat is die beste uitkyk vir 2021?”. Mag jy beleef hoe die beste uitkyk jou jaar kom rig op die beste pad moontlik.

Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/48184574

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kyk ook: Kruik Oujaarsdiens 31 Desember 2020

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens saam met ons!

“Ek weet dat U my liefhet” / C.Visser / © 2009 MAR Gospel Music Publishers

“Hier is ek Heer” / J.Terry / © MAR Gospel Music Publishers

“Here I am to worship” / T.Hughes / © 2000 Thankyou Music

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik se Oggenddiens 3 Januarie 2021

- Advertisement -

Latest news

Secunda Reformed Church morning service 1 August 2021

Welcome to the Secunda Reformed Church morning service, 25 July 2021 "The scarlet rope of Rahab" by Anton Knoetze https://youtu.be/g-WtdTQrPhE Joshua 2...

Kruik se Oggenddiens 1 Augustus 2021

Welkom by Kruik se oggenddiens van 1 Augustus 2021 Vanoggend se tema: Die dinge wat ek sê. https://youtu.be/w7comoKdzZs Die dinge wat ek...

ANIMALS 101 – ADOPTING A PET (PART 2)

ANIMALS 101 - WHAT CAN YOU EXPECT DURING THE PROCESS OF ADOPTING A PET? Last week we looked at why...

Sasol and Mpumalanga government launch massive vaccination drive

Sasol Secunda Operations launched a massive five-day COVID-19 vaccination drive Sasol Secunda Operations launched a massive five-day COVID-19 vaccination drive...

You might also likeRELATED
Recommended to you