-

UncategorizedKruik Oujaarsdiens 31 Desember 2020

Kruik Oujaarsdiens 31 Desember 2020
K

Welkom by Kruik se Oujaarsdiens 2020

Die tema vir vannaand se oujaarsdiens is “Tyd van Refleksie”

Kruik se Oujaarsdiens 31 Desember 2020

“Tyd van Refleksie”

Daar is ‘n tyd vir alles. Einde van hierdie jaar is ‘n ideale tyd van refleksie op die jaar wat agter ons is en die jaar wat voorlê.

Kyk ook na: Kruik Kersfees Diens 2020

Mag jy deur ‘n tyd van refleksie die regte ingesteldheid hê vir 2021.

Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/47937889

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens saam met ons!

Liedere tydens diens:

Laat Die Hele Aarde Juig R. Burger © 2008 Urial Publishing CCLI#573661

Sing R. Burger © 2017 Urial Publishing CCLI#573661

No Longer Slaves JD. Helser & M. Helser © 2014 Bethel Music Publishing CCLI#573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik Oujaarsdiens 31 Desember 2020

- Advertisement -

Latest news

Secunda Reformed Church morning service 1 August 2021

Welcome to the Secunda Reformed Church morning service, 25 July 2021 "The scarlet rope of Rahab" by Anton Knoetze https://youtu.be/g-WtdTQrPhE Joshua 2...

Kruik se Oggenddiens 1 Augustus 2021

Welkom by Kruik se oggenddiens van 1 Augustus 2021 Vanoggend se tema: Die dinge wat ek sê. https://youtu.be/w7comoKdzZs Die dinge wat ek...

ANIMALS 101 – ADOPTING A PET (PART 2)

ANIMALS 101 - WHAT CAN YOU EXPECT DURING THE PROCESS OF ADOPTING A PET? Last week we looked at why...

Sasol and Mpumalanga government launch massive vaccination drive

Sasol Secunda Operations launched a massive five-day COVID-19 vaccination drive Sasol Secunda Operations launched a massive five-day COVID-19 vaccination drive...

You might also likeRELATED
Recommended to you