Welkom by Kruik se oggenddiens 25 Oktober 2020
Vanoggend se tema is: Wat is dit wat kinders weet?
Wat is dit wat ons by kinders kan leer? Ek dink dat met ons groot word jare leer ons metodes aan om ons gees agter ons gesig, oë en taal te laat wegkruip, sodat ons kan bestuur wat ons wil hê van ander en skuil van die goed wat ons vrees.
Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/45803308
Ons het ook ‘n Smallville Kinderkerk les vir jou beskikbaar op Smallville se Facebook blad of op Kruik Gemeente se Youtube kanaal.
Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere: 1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016 2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.
Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.
Ons sal graag met jou gesels.
Geniet die diens saam met ons!
Lees ook: Kruik Oggenddiens, 18 Oktober 2020
Kruik CCLI lisensie nr: #573361 “Laat die hele aarde juig” / R Burger / © 2008 Urial Publishing “In die middel van die storm”/ R.Burger & I.Burger / © 2019 Burger, Retief “10 000 Reasons” (Bless the Lord) / J.Myrin & M.Redman / © 2011 Thankyou Music