fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Tuesday, October 27, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Kruik Oggenddiens, 18 Oktober 2020

    Welkom by Kruik se oggenddiens 18 Oktober 2020

    Vanoggend se tema is: Hoe kyk God na my wêreld?

    Kruik se oggenddiens 18 Oktober 2020

    Wie is God vir jou? Wie is God? Kan ons Hom beskryf? Wat dink ons as ons oor God dink? Wat dink ons, dink God as Hy na ons kyk?

    Hierdie is vrae wat ons min oor dink in ons geloofsreis… maar hoe lyk en wat doen hierdie God van ons?

    Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/44723114

    Lees ook: Kruik Oggenddiens, 11 Oktober 2020

    Ons het ook ‘n Smallville Kinderkerk les vir jou beskikbaar op Smallville se Facebook blad of op Kruik Gemeente se Youtube kanaal.

    Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere: 1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016 2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

    Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

    Ons sal graag met jou gesels.

    Geniet die diens saam met ons!

    Kruik CCLI lisensie nr: #573361 “Prys die Heer” / Oase Gemeente / © 2015 Oase Gemeente “Raise A Hallelujah”/ J.Stevens, M.Helser & M.Skaggs/ © 2016 Bethel Music Publishing “Met My Hart” / R Burger / © 2012 Urial Publishing

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Kruik Oggenddiens, 18 Oktober 2020