-

Community news Kruik se Oggenddiens 20 Desember 2020

Kruik se Oggenddiens 20 Desember 2020
K

Welkom by Kruik se oggenddiens 20 Desember 2020

Vanoggend se tema is: “Advent Verhoudinge – Paulus”

Kruik se Oggenddiens 20 Desember 2020

Lees ook: Kruik Oggenddiens 13 Desember 2020

Advent Verhoudinge – Paulus

Paulus tel die koms van Jesus eers baie later op as die res maar die koms van Jesus verander alles in sy lewe!

Vir Paulus is die koms van Jesus se sentrale boodskap; Christus in julle!

Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/48010118

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens saam met ons!

Liedere tydens diens:

Koning van die eeue R. Burger © 2012 Urial Publishing CCLI#573661

In die middel van die storm I Burger & R Burger © 2019 Burger, Retief CCLI#573661

Good Good Father A Brown & P Barrett © 2014 Pat Barrett Music CCLI#573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik se Oggenddiens 20 Desember 2020

- Advertisement -

Latest news

Alleged fraudsters arrested in court for counterfeit fuel cards

Two alleged fraudsters in court for counterfeit fuel cards

Two severely burned suspects succumb to their injuries

TWO SEVERELY BURNED SUSPECTS ARRESTED FOR PIPELINE FUEL THEFT MPUMALANGA – Two suspects...

Kruik se Oggenddiens 24 Januarie 2021

Welkom by Kruik se oggenddiens 24 Januarie 2021 Vanoggend se tema is: Wat...

So is die Lewe: Besoek van die Donker Engel

Geniet nog 'n uitgawe van Marius Britz se "So is die Lewe". Hierdie week se tema...

You might also likeRELATED
Recommended to you