-

Community newsKruik Oggenddiens 13 Desember 2020

Kruik Oggenddiens 13 Desember 2020
K

Welkom by Kruik se oggenddiens 13 Desember 2020

Vanoggend se tema is: “Advent Verhoudinge – Johannes”

Kruik se oggenddiens 13 Desember 2020

Johannes reflekteer as ‘n jongman en weer as ‘n ou man oor Jesus se koms in sy eie lewe. Wat is dit wat ons by Johannes se ervaring van Jesus kan leer?

Preeknotas + Besprekingsvrae: https://bible.com/events/47921017

Lees ook: Kruik Oggenddiens 6 Desember 2020

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens saam met ons!

Liedere tydens diens:

Wie is daar soos U R. Burger © 2006 Urial Publishing CCLI#573661

Die naam van Jesus D. Carson, E. Cash, M. Redman, J. Reeves, & C. Tomlin © 2006 Urial Publishing CCLI#573661

What a beautiful name B. Fielding & B. Ligertwood © 2016 Hillsong Music Publishing CCLI#573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik Oggenddiens 13 Desember 2020

- Advertisement -

Latest news

Secunda Reformed Church morning service 1 August 2021

Welcome to the Secunda Reformed Church morning service, 25 July 2021 "The scarlet rope of Rahab" by Anton Knoetze https://youtu.be/g-WtdTQrPhE Joshua 2...

Kruik se Oggenddiens 1 Augustus 2021

Welkom by Kruik se oggenddiens van 1 Augustus 2021 Vanoggend se tema: Die dinge wat ek sê. https://youtu.be/w7comoKdzZs Die dinge wat ek...

ANIMALS 101 – ADOPTING A PET (PART 2)

ANIMALS 101 - WHAT CAN YOU EXPECT DURING THE PROCESS OF ADOPTING A PET? Last week we looked at why...

Sasol and Mpumalanga government launch massive vaccination drive

Sasol Secunda Operations launched a massive five-day COVID-19 vaccination drive Sasol Secunda Operations launched a massive five-day COVID-19 vaccination drive...

You might also likeRELATED
Recommended to you