-

Community newsKruik se Oggenddiens 10 Januarie 2021

Kruik se Oggenddiens 10 Januarie 2021
K

Advertisements

Welkom by Kruik se oggenddiens 10 Januarie 2021

Vanoggend se tema is “Fokus op wat tel”.

Kruik se oggenddiens 10 Januarie 2021

Hoe kan jy gefokus op God bly in 2021? Wees bewus van afleidings wat jou die jaar potensieël kan probeer weghou van dit wat werklik tel. Ontdek saam ons dit wat volgens Jesus werklik tel en fokus daarop in 2021.

Kyk ook: Kruik se Oggenddiens 3 Januarie 2021

Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/48305763

Advertisements

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

Advertisements

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens saam met ons!

Kruik CCLI lisensie nr: #573361

“Laat die hele aarde juig” / R Burger / © 2008 Urial Publishing

Advertisements

“In die middel van die storm”/ R.Burger & I.Burger / © 2019 Burger, Retief

“10 000 Reasons” (Bless the Lord) / J.Myrin & M.Redman / © 2011 Thankyou Music

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik se Oggenddiens 10 Januarie 2021

- Advertisement -

Latest news

63 Years imprisonment for poachers

SKUKUZA COURT HANDS DOWN A COMBINED 63 YEARS SENTENCE TO POACHERS South African National Parks today, 25 May 2022 welcomed yet another heavy...

ANIMALS 101 – QUESTIONS TO ASK YOUR VETERINARIAN

ANIMALS 101 - SOME QUESTIONS TO CONSIDER WHEN YOU ARE LOOKING FOR OR VISITING A VET. When you go to...

Poacher sentenced to 9 years imprisonment

PROVINCIAL COMMISSIONER APPRECIATES THE SENTENCING OF A POACHER Nelspruit: 24 May 2022-The Provincial Commissioner of the SAPS in Mpumalanga, Lieutenant...

FIVE (5) REMANDED IN CUSTODY

FIVE REMANDED IN CUSTODY FOR FRAUD AND CORRUPTION MPUMALANGA – Nhlanhla Mathebula (39), Mohamed Ali (36), Gabriel Samuel Van der Merwe...

You might also likeRELATED
Recommended to you