Saturday, January 4, 2025
HomeSchoolsSchools Sport

Schools Sport News

DISTRIK LANDLOOPKAMPIOENSKAPPE – 2 KRUINPARK ATLETE DRING DEUR

Laerskool Kruinpark het 2 landloop atlete wat deurdring na die Distrik Landloopkampioenskappe. Dit is ‘n besige jaar vir die landloop atlete van Laerskool Kruinpark.  Nie net moet hulle fiks wees en lang asems hê nie, met die landloopkampioenskappe word hulle deursettingsvermoë tot die uiterste getoets. Die landloop 2022 seisoen het 22...

Kruinpark Jukskei seuns 1ste is MPU liga wenners

Laerskool Kruinpark seuns is die Jukskei Mpumalanga Liga wenners vir 2022! Laerskool Kruinpark se O/13 A-span seuns is die Mpumalanga skole ligawenners vir die seuns afdeling en het algeheel 2de plek in die O/13 liga geëindig. Die seuns dring deur na die Noordvaal Kampioenskappe wat die 17de September 2022 in Middelburg...

Kruinpark 1ste tennisspan 2022 liga wenners

DIE 1STE SEUNS TENNISSPAN VAN LAERSKOOL KRUINPARK IS DIE LIGA WENNERS VAN 2022 Dit is ‘n goeie seisoen vir Laerskool Kruinpark se 1ste seuns tennisspan! Die 1ste Seuns Tennisspan het die liga afgeskop met ‘n wedstryd die 25ste Julie teen Laerskool Trichardt.  Die 29ste Julie het die seuns liga wedstryde gespeel teen...

Curro athletes excel at the SA’s

Athletes from Curro Secunda excelled at the South African Championships. Ethan Kapito participated in the boys under 10 High Jump at the South African Schools Championships. He placed 12th in South Africa by achieving a height of 1,30m. Tumaini Mahlangu participated in the boys under 17 Triple Jump at the...
- Advertisement -

Sponsored Add

Advertising Here

Mpumalanga Kampioenskappe – 13 Kruinparkers blink uit

Mpumalanga Kampioenskappe: 13 Laerskool Kruinpark Atlete doen uitstekend 13 Laerskool Kruinpark atlete dring deur na die Mpumalanga Kampioenskappe. 16 Atlete van Laerskool Kruinpark het Vrydag, 25 Februarie 2022 aan die Gert Sibande Atletiekbyeenkoms deelgeneem wat by die Secunda Stadion plaasgevind het. Skole van regoor die Gert Sibande Distrik het deelgeneem. 13...

Hoërskool Oosterland bied suksesvolle interhoër aan.

Hoërskool oosterland het Saterdag 19 Februarie 'n baie suksesvolle interhoër aangebied. Na 'n lang breuk as 'n gevolg van Covid het Hoërskool Oosterland die geleëntheid gehad om 'n heerlike interhoër aan te bied. https://youtu.be/sWN6U0ZK3M8 Die weer het kort kort gedreig om vuil te speel maar het gelukking nie versleg nie. 'N paar...

Lake Umuzi Soccer Challenge awards function

Lake Umuzi Soccer Challenge held its awards function at Aqua Zone recently. The Lake Umuzi Soccer Challenge is headed by Jacob Mtekwenda. He does a sterling job of running the challenge at Leandra and eMbalenhle. https://youtu.be/2C2ce4gZNYo The children enjoyed the day at the pool and the food that was prepared for...

Du Plessis gesin blink uit in Bergfiets

Secunda, Mpumalanga – Die du Plessis-gesin is dinamiet! SA Nasionale XCO-kampioenskappe 2021 (bergfiets) Hierdie afgelope naweek het die hele du Plessis-gesin aan die SA's deelgeneem en omtrent gejaag na glorie! Brand du Plessis (senior) is gekroon as die SA kampioen in die veterane mans afdeling. Wilmarie du Plessis (Laerskool Secunda se syfer guru)...
- Advertisement -

Sponsored Add

Advertising Here

Laerskool Secunda presteer in dans en stoei

Leerders van Laerskool Secunda het uitgeblink in dans en stoei met leerders wat opgeneem is in die provinsiale spanne Laerskool Secunda se danssport leerders het die naweek van 24 en 25 September deelgeneem aan die IPT’s. "Ons is trots daarop om te sê dat al die leerders wat deelgeneem het...

Marietjie van Niekerk onderwysers presteer!

2 van Laerskool Marietjie van Niekerk se onderwysers blink uit in hulle verskeie sport soorte Marili Jansen van Rensburg en Jean Vos is twee jong onderwysers van Laerskool Marietjie van Niekerk wat hulle sport uitleef. Marili gaan na Camp Discovery om deel te neem aan die University Sports South Africa (USSA)...

Popular

ANIMALS 101 – NEW YEAR’S RESOLUTIONS TO HELP YOUR PETS

YOUR PETS CAN BE HEALTHIER AND HAPPIER IN 2025...

So is die Lewe: Die Reis na Binne

Die diepste, verste reis wat enige mens kan onderneem,...

ANIMALS 101 – YOUR ANIMALS DESERVE BETTER

YOU ARE RESPONSIBLE FOR THE ANIMALS YOU FORCE TO...

Vaarwel Andries en Retha Spies!

Andries Spies het vanjaar afgetree na 25 jaar as...

So is die Lewe: Die Hartseer van Kersfees

Daar word baie stories vertel oor kersdae in die...