Hoogenhout skuts skiet SA's in pos kompetisie
Die Covid pandemie het ook sy tol ge-eis op die skole skiet kompetisie. Kompetisies kon nie meer gehou word in die tradisionele sin van die woord nie en so ook moes die SA's dan ook met 'n "pos" kompetisie beslis word.
https://youtu.be/sr1iZEw7PXE
Die skuts kon...
Hoërskool Secunda se hokkie personeel het 'n afrigtings kursus bygewoon en 10 leerders gaan aan 'n toernooi deelneem.
Hokkie:
Vier van ons personeellede het hul Vlak 0 Doelwagter Afrigtingskursus voltooi die 16de Julie. Hul name is as volg: Dirk Scheepers, Estée Odendaal, Anna Blom en Chelize Willemse.
Dans:
Ons het tien leerders wat in...
Verskeie Laerskool Secunda leerlinge het uitstekend gevaar in hulle onderskeie sportsoorte
Taekwondo
Baie geluk aan Anika Storm wat haar 1ste Dunn swart belt in Taekwondo verwerf het. Sy het ook 3 silwer en 1 goue medalje verower by die Mpumalanga kampioenskappe.
Lees ook: Open fires and firebreaks prohibited 2021
Tennis
Verskeie tennisspelers het uitstekend...
Hoërskool Secunda se netbalafrigters presteer
Me. Daniella van Staden is gekies om die 0/17A2 afrigter en keurder te wees vir Mpumalanga School Netball. Sy gaan die NSA National Tournament u/17 - u/19 Telkom Challenge te Hoërskool Waterkloof vanaf 14 - 20 Julie bywoon.
Me. Theorene Janse van Rensburg is as skeidsregter...
Nkanyiso Mashiteng from Hoërskool Secunda was crowned SA Champion.
Nkanyiso Mashiteng won the 400m for boys under 16 at the South African Championships in Paarl.
His couch, Mike van der Walt, said "I am very proud of Nkanyiso,"
The winning time was 50.63 seconds for the 400m. Nkanyiso ran the outside lane...
HS Secunda se Seunshokkie presteer
Tydens die Desembervakansie van 2020 het die volgende leerders van Hoërskool Secunda aan die “Indoor” Seunshokkie toernooi deelgeneem:
0/16 A MP Indoor span
Wilco Janse van VuurenXander NaidooVusi Gamede
0/18 A MP Indoor span
CJ Mashele
CJ is ook gekies om vanjaar vir die Senior Mpumalanga mans span tydens die...
Yané sit haar atletiekprestasies voort
Yané van der Merwe, oud- leerder van Hoërskool Secunda, het reeds op skool uitstekend in atletiek presteer. Sy gaan egter van krag tot krag en het tweede gekom in die toekenning vir Sportvrou van die jaar met ‘n gestremdheid.
Yané het hierdie toekenning tydens ‘n formele...
Curro Secunda is focusing on e-learning and assisting our learners to make the most of the lockdown period and keep up to date with their schoolwork.
Through the schools e-learning initiative,
teachers are able to teach their classes and keep up to date with the Curro curriculum.
“Even though it is...
With the lockdown extended by another 2 weeks,
parents and teachers alike are concerned about the education of the children.
Even though the children can access curriculum
work through different platforms, there are still those who do not have the
means to do so.
Most of these platforms would require the use
of...
Hoërskool Oosterland played
winter sport against Hoërskool Delmas in the NWU series and the results were as
follow:
NETBALL:
0/14 win 18-14
0/15 win 18-10
0/16 lose 17-18
2nd team win
12-10
1st team lose
23-26
Boys Hockey:
1st team win
13-0 against Hoërskool Delmas
1st team win 10-0
against Hoërskool Volksrust
0/16 team win 2-1 against
Curro Secunda
RUGBY:
0/14 win 48-17
0/16 win 56-0
2nd team win
36-0
1st team win
25-14
Congratulations on...