100 Juffrouens geniet komplimentêre verrykingseminaar
Laerskool Kruinpark het op 5 Februarie 2022 ‘n verrykingseminaar vir ongeveer 100 juffrouens van die omgewing aangebied.
Me. Diana van Wyk het in 2021 die behoefte raakgesien wat grondslagfase onderwysers het om in ons eie dorp opleiding te kan ontvang. Die onderwysers wat die verrykingseminaar bygewoon...
Graceland Hotel, Casino & Country Club hosted the Annual Golf Fest event this past weekend.
This was the fifteenth year that this exclusive, invitation-only, event was hosted.
Golfers played a 9-hole sundowner on Friday, 8 October - where scores were added to the main event on Saturday, 9 October. A welcome party was...
Misty Waters 2021
From 23 to 25 September 2021, the Misty Waters Music Festival took place at Lake Umuzi Kamp Oase in Secunda. Due to Covid-19 restrictions, the festival organisers had to reschedule numerous times, but by September all indications were that the festival could go ahead without any complications...
Laerskool Goedehoop is GoedgeKeur!
Is u skool GoedgeKeur? Wanneer ‘n ouer op soek is na ‘n skool, is daar verskeie aspekte waarna gekyk moet word. Daar is soveel vrae waarop antwoorde gesoek word en ouers is altyd bekommerd of die regte besluite rondom hul kinders se opvoeding geneem word....
Laerskool Kruinpark leerders blink uit tydens Radikale Redenaars.
Laerskool Kruinpark se Kekkelkouse het behoorlik gekook tydens die Radikale Redenaars en Leesfees, met nie minder nie as 34 deelnemers wat kwalifiseer vir die streeksfinaal!
Baie geluk ook aan die twee Kekkelkouse wat kwalifiseer vir die Radikale Nasionaal. Simeon Coetzee, Graad...
Robbie Wessels tree op by Laerskool Kruinpark se manne-aand.
Die manne het baie lank gewag vir die voorreg om vir Robbie Wessels op 'n verhoog te sien optree! Laerskool Kruinpark se oorspronklike datum sou die 15de Augustus 2020 wees, maar ‘n week nadat hulle opgewonde Robbie se besprekingsagent gepraat en...
Kruinpark kekkelkouse sluit die ATKV Redenaars seisoen op 'n hoë noot af!
Kruinpark het die jaar weer in groot getalle deelgeneem aan die ATKV Redenaars! Altesaam het Kruinpark drie Mpumalanga eerste plekke, agt redenaars op die top tien, ses redenaars op die ATKV Nasionale top 100 en twee redenaars in...
The following is a press release from Secunda Mall:
As we head into level 4 tomorrow and with more stores being able to trade. We have set out strict rules for when shopping at Secunda Mall. Rules can be found at every entrance and all main gates.
Remember stores are...
Curro Secunda is focusing on e-learning and assisting our learners to make the most of the lockdown period and keep up to date with their schoolwork.
Through the schools e-learning initiative,
teachers are able to teach their classes and keep up to date with the Curro curriculum.
“Even though it is...
Today marks the three-week mark of the lockdown. Another two weeks to go!
A few rules have been amended for the second phase of the nationwide
lockdown, announced co-operative
governance and traditional affairs minister Nkosazana Dlamini-Zuma. Alcohol and cigarettes are still banned and the rule of no alcohol is
allowed to be transported has...