fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Monday, September 21, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Foto besorg Talitha plek onder top 5

    Talitha onder Top 5 van van Talent Africa Nationals

    Talitha Kruger, matrikulant van Hoërskool Secunda, het uitstekend tydens die Talent Africa Nationals in die Fotofgrafie -afdeling presteer.

    Talitha se foto
    Die foto wat Talitha ‘n plek in die top 5 besorg het

    Sy het twee goue toekennings verwerf en is ook aangewys as een van die Top 5 presteerders in die Senior Kreatiewe Kunste afdeling.

    Talitha Kruger, Leerling van Hoërskool Secunda

    Talitha het ook aan die Allegretto Eistedfodd se fotografie afdeling deelgeneem. Haar beste foto het 99,5% verwerf en haar  negende foto het 97% verwerf. Sy dring daarmee deur n Allegretto se “showcase”.

    BESOEK OOK Talent Africa se Facebook blad hier

    LEES OOK: Gabriëlla van Hoërskool Secunda, blink uit in Con Spirito Kunstefees

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Foto besorg Talitha plek onder top 5