fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Monday, September 21, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Gabriëlla van Hoërskool Secunda, blink uit in Con Spirito Kunstefees

    Gabriëlla bewys dat sy 'n gebore spreker is en het haar talente beslis nie onder 'n maatemmer weg gesteek tydens die grendeltyd nie.

    Gabriëlla Stemmet, ‘n Graad 8 – leerling van Hoërskool Secunda, het bewys dat sy ‘n gebore spreker is en het haar talente beslis nie onder ‘n maatemmer weg gesteek tydens die grendeltyd nie. Sy het aan die Con Spirito Kunstefees deelgeneem.  

    Gabriëlla van Hoërskool Secunda, het bewys dat sy 'n gebore spreker is en het haar talente beslis nie onder blink uit in Con Spirito Kunstefees
    Gabriëlla Stemmet

    Sy presteer soos volg:

    Afrikaans Huistaal Redenaars: A+++

    Engels Tweede Taal Redenaar A++

    Afrikaans Lees A++

    English Reading A++

    Sy dring deur na die Nasionale Forte rondte in Afrikaans Redenaars  en English Reading.

    READ ALSO: Sasol Highveld Photography Club held virtual club judging

    Ook by Radikale Redenaars blink sy uit:

    Afrikaans Huistaal Redenaars A

    English Redenaars A+

    Afrikaans Prosa  lees A

    English Prose reading A

    Afrikaans Poësie lees A

    English Poetry reading A

    READ ALSO: Uitsonderlike prestasie met plaaslike talent http://secundahs.co.za/

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Gabriëlla van Hoërskool Secunda, blink uit in Con Spirito Kunstefees