fbpx

Donate and HELP us spread the News

We need your HELP!, Donate R50 to assist The Bulletin in reporting on your Community News. Click on the donate button on the right. →

Saturday, September 19, 2020
Pay
16.1 C
Secunda
More

    Impak – Kruik se Aanddiens 5 Julie 2020

    Reis saam met ons oor boodskappe van God wat jy moontlik in die Bybel kan ontdek.

    Welkom by Kruik se aanddiens: Impak

    Ons lewe draai om boodskappe wat ons ontvang en boodskappe wat ons stuur.Die vraag is: Wil God graag ‘n boodskap aan jou oordra?

    Reis saam met ons oor boodskappe van God wat jy moontlik in die Bybel kan ontdek.

    Impak Aanddiens 5 Julie 2020

    Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere: 1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr:1510140016) 2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

    Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

    Geniet Impak saam ons!

    KYK OOK: Kruik se aanddiens 21 Junie 2020

    LEAVE A REPLY

    Please enter your comment!
    Please enter your name here

    Impak – Kruik se Aanddiens 5 Julie 2020