Thursday, April 18, 2024

Kruik se Aanddiens 21 Junie 2020

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik se aanddiens.

Kruik se aanddiens: Dieper Hoop

Begeer jy meer van God in jou lewe?

Wil jy ‘n dieper verhouding met Hom hê?

Reis saam met ons by Impak tot ‘n dieper verhouding met God.

LEES OOK: Kruik se Aanddiens 31 Mei

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere:

1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, etails Add details to your video and create y632005, Rek nr:1510140016)

2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

Geniet Impak saam ons!