-

SchoolsLaerskool Secunda se skitterende uitslae

Laerskool Secunda se skitterende uitslae
L

Advertisements
De Wet du Plessis hardloop angstig vir die wenstreep tydens die seuns 0/7 naloop by Laerskool Oranjegloed se Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms op 22 Februarie.
Laerskool Oranjegloed het op Saterdag, 22 Februarie ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms aangebied. Vier skole het deelgeneem aan hierdie byeenkoms naamlik Laerskool Secunda, Laerskool Oranjegloed, Laerskool Ermelo asook Laerskool Hoëveld. LNR: Ruben Meister (0/12) en Matshidiso Makgato (0/13) van Laerskool Secunda het die volgende toekennings ontvang: Ruben is aangewys as die beste seunsatleet van die dag. Matshidiso het die trofee ontvang vir die senior victrix ludorum en die beste dogtersatleet. Sy is ook aangewys as die “Champ of Champs”.
Laerskool Secunda het hul redenaars seisoen afgeskop met ‘n Interne Redenaars Kompetisie wat op Vrydag, 20 Februarie in hul skoolsaal plaasgevind het.
Sowat 25 leerlinge het toesprake gelewer en die top 3 uit elke graad was aangewys.
Voor links na regs:
Ilany van der Merwe (3de), Kaysey Harrison (3de), Alandri Bezuidenhout (1ste) ,Mieke Jones (2de), Kara Janse van Rensburg (1ste), Mianei van Heerden (1ste), Louan Hattingh (2de), Anna-Lynne van Heerden (2de)
Agter links na regs:
Cherinique Grobler (2de), Gustav Botha (2de), Matshidiso Makgato (1ste), Mielan Prinsloo(1ste), Zander Ferreira (1ste), Mika Janse van Rensburg (2de), Leilani Kruger (3de), Chezelle Brand (3de), Natalie Brink (1ste)
Anika Storm van Laerskool Secunda het die afgelope naweek aan ‘n plaaslike Taekwondo kompetisie in Secunda deelgeneem waar sy vier goue medaljes verwerf het.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Laerskool Secunda se skitterende uitslae

- Advertisement -

Latest news

Company directors appear on fraud charges

COMPANY DIRECTORS WARNED TO RETURN TO COURT FOR FRAUD. MPUMALANGA – Hartman Industrial Equipment (PTY) Ltd, Charles Sydney Hendry Hartman (63)...

ANIMALS 101 – GENERAL POST-OPERATIVE CARE FOR PETS

ANIMALS 101 -WHAT YOU SHOULD KNOW ABOUT POST-OPERATIVE CARE FOR YOUR PETS Any pet parent feels worried when their fur-family...

Medical staff held hostage, ambulance stripped

SUSPECTS STRIPS AN AMBULANCE AND HELD MEDICAL STAFF HOSTAGE Nelspruit: 16 May 2022 - The Provincial Commissioner of the SAPS in...

Human Trafficking, Suspect remanded in custody

SUSPECT APPEARED IN COURT FOR HUMAN TRAFFICKING MPUMALANGA –A 40 years old, undocumented Mozambican appeared before the Bethal Magistrate Court today,...

You might also likeRELATED
Recommended to you