Tuesday, January 7, 2025

Mandeladag word geondersteun deur Laerskool Secunda

Bookmark
Bookmarked

Vir hierdie jaar se Mandeladag het Laerskool Secunda die Hoëveldrif Dierebeskermingsvereniging (DBV) ondersteun deur honde- en katkos, komberse asook waterbakke en speelgoed in te samel.

Laerskool Secunda ondersteun Mandeladag
Hondekos, katkos en baie meer is deur Laerskool Secunda geskenk op Mandeladag aan die Hoëveldrif Dierebeskermingsvereniging (DBV)

LEES OOK: Verkeer of skool, Marietha Cole hanteer albei met gemak

Ouers, leerlinge asook besighede van die gemeenskap het die volgende geskenk:

  • 46 komberse
  • 98 blikkies hondekos
  • 101 sakke hondekos
  • 40 sakke katkos
  • 53 blikkies katkos
  • 18 kosbakkies
  • 10 speelgoed
  • 15 pakke hondebederfies.
Laerskool Secunda ondersteun Mandeladag
Hondekos, katkos en baie meer is deur Laerskool Secunda geskenk op Mandeladag

LEES OOK: School closures: Frustration mounts as teachers’ unions await Motshekga’s response

Baie dankie aan die ouers, leerlinge en personeel asook die Eendedam Dierekliniek en Thread Worx vir hulle skenkings en ondersteuning vir Laerskool Secunda se Mandeladagprojek.