-

SchoolsHoërskool Secunda sport nuus

Hoërskool Secunda sport nuus
H

Hoërskool Secunda se hokkie personeel het ‘n afrigtings kursus bygewoon en 10 leerders gaan aan ‘n toernooi deelneem.

Hokkie:

Vier van ons personeellede het hul Vlak 0 Doelwagter Afrigtingskursus voltooi die 16de Julie. Hul name is as volg: Dirk Scheepers, Estée Odendaal, Anna Blom en Chelize Willemse.

Dirk Scheepers
Me. Estée Odendaal
Me. Anna Blom
Me. Chelize Willemse

Dans:

Ons het tien leerders wat in die SDS (Solo Dance Schoolsport) Mpumalanga Provinsiale Span opgeneem is en hulle gaan aan die Interprovinsiale Toernooi deelneem wat heelwaarskynlik weer aanlyn gaan plaasvind. Hul name is as volg: Divan van der Merwe, Priscilla de Beer Madison Naidoo, Jemma Laubscher, Diané van Rooyen, Njabulo Mokoena, Michael Botha, Tlotlo Mongale, Chanise Vermaak en Atlekgang Chiloane (Sien aangeheg hul foto’s).

Madison Naidoo
Jemma Laubscher
Divan van der Merwe
Diané van Rooyen
Chanise Vermaak
Atlekgang Chiloane
Hoerskool
Tlotlo Mongale
Hoerskool
Priscilla de Beer
Hoerskool
Njabulo Mokoena
Hoerskool
Michael Botha

Besoek gerus hulle Facebook blad HIER

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Hoërskool Secunda sport nuus

- Advertisement -

Latest news

Drug Dealer sentenced to jail

ACCUSED SENTENCED TO TEN YEARS IMPRISONMENT FOR R2.4MILLION DRUGS MPUMALANGA –Andwele Solomon Mwabangwe (45), a foreign national was found guilty...

Bethal Kersliggie projek 2021

Die Bethal Kersliggie projek is weer hier! Die derde Kersliggie Fees volg op 2 vorige suksesvolle feeste en is weereens...

ANIMALS 101 – THE RABBIT AND THE TORTOISE

ANIMALS 101 - HOW TO HANDLE THEM CORRECTLY AND WITH CARE. Many of us grew up with the tale of...

Accused still in jail for attempted bribery

ACCUSED REMANDED IN CUSTODY FOR ENTICING TRAFFIC OFFICIALS MPUMALANGA – Accused Moshayi Tonderai (31) and Patrick Ncube (31) were remanded...

You might also likeRELATED
Recommended to you