Hoėrskool Secunda kry nuwe toerusting vir Meganiese Tegnologie

0
Hoėrskool Secunda kry nuwe toerusting vir Meganiese Tegnologie
Hoėrskool Secunda het onlangs nuwe toerusting vir Meganiese Tegnologie (voorheen bekend as Sweis- en Metaalwerk)  aangeskaf. Die nuutste toevoeging is ‘n guillotine vir staalplate.

Dit sal die leerders se werk aan praktiese projekte aansienlik vergemaklik.

Besoek Hoėrskool Secunda se webblad HIER

Die skool bedank Mnr. Eric Timmermans en Mnr. Johan Delport wat gehelp het met veral die aflewering van dič swaar toerusting.

Lees ook: Hoėrskool Secunda leerlinge en onderwysers presteer

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here