-

Schools Soleil Kruger is nuwe Jeugwerker by Laerskool Secunda

Soleil Kruger is nuwe Jeugwerker by Laerskool Secunda
S

AANSTELLING AS JEUGWERKER: SOLEIL KRUGER

Secunda, Mpumalanga – Me. Soleil Kruger is onlangs deur die NG Kerk Secunda-Oos gemeente aangestel as Laerskool Secunda se jeugwerker.

Me. Kruger behartig die volgende aspekte by Laerskool Secunda: CSV, gebedsgroepe, ondersteuning vir personeel en wenners, Bybelklasse asook berading.

soleil kruger
Links is Ds. Frederick Coetzee en regs Me. Soleil Kruger.

“Dit is my begeerte dat ek ‘n instrument vir God kan wees sodat God se hart en liefde aan elke kind, personeellid, ouer en versorger openbaar mag word.” Het Soleil oor haar aanstelling gesê.

“Spesiale dank gaan aan Ds. Frederick Coetzee en die NG Kerk Secunda-oos gemeente vir hul volgehoue ondersteuning aan ons wennerskool,” het Paul van den Berg, Verhoudings en Reklamebestuurder van Laerskool Secunda, gesê.

Lees ook: Sasco protests affect Gert Sibande College

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Soleil Kruger is nuwe Jeugwerker by Laerskool Secunda

- Advertisement -

Latest news

Everything Emerald Cut Engagement Rings

Lets talk all things Emerald cut Emerald cut diamonds or Moissanites have a square face and stepped facets. It is...

Nkanyiso Mashiteng crowned SA Champion

Nkanyiso Mashiteng from Hoërskool Secunda was crowned SA Champion. Nkanyiso Mashiteng won the 400m for boys under 16 at the...

Oom Piet Marais defeated by cancer

Piet Marais or “Oom Piet” as we all knew him passed away on Wednesday 7 April. Oom Piet struggled...

Secunda Reformed Church Morning service 11 April 2021

Welcome to the Secunda Reformed Church morning service, 11 April 2021 "Who Is God" by Anton Knoetze https://youtu.be/mur7k2E_-r8 Exodus 3:1-12 - King...

You might also likeRELATED
Recommended to you