Sunday, October 6, 2024

Oosies hosts awesome Netball Fast 7

Bookmark
Bookmarked

Oosies se netbal fast 7 ‘n reuse sukses

Die Oosies personseelspan het weer die jaar uitgehaal en hulle staal gewys.

Die gees was fantasties en die speller het hulle gate uit geniet.

“Baie dankie aan elke speler en ondersteuner wat die dag ‘n groot sukses gemaak het!” het Melissa Louw, organiseerder gesê.

Daar was ook ‘n kompetisie vir die “Best Dressed span” en die sal Vrydag, 30 September, in die saal aangekondig word.

Oosies
Die Oosies Personeelspan

Besoek ons nuwe Facebook blad HIER

Oosies
Ilze-Mari Homan performs areal Ballet at the Oosies Netbal Fast 7

Also read: ANIMALS 101 – DO YOU UNKNOWINGLY SUPPORT ANIMAL TESTING?

Oosies Netball Fast 7, a huge success.

The Oosies staff team once again showed what they were made of during the day.

The spirit was phenomenal, and everyone enjoyed themselves thoroughly.

“A Big word of thanks to every player and supporter who made the day a huge success!” said Melissa Louw, organiser of the day.

There were also a competition for the “best dressed” team and the team will be announced during assembly on Friday the 30th of September.

Visit our new Facebook page HERE