Home Blog Page 223

Sasol Secunda Ladies beat Bethal Bears Ladies in T20

0

The first T20 of the ladies’ tournament took place on Sunday, 16 February. Bethal Bears Ladies won the toss and elected to bat first.
First ball of the innings saw Nanette Behr, Bears captain, lose her wicket with Elizma Heydenreich taking a catch off Brigitte Binneman’s bowling. Sasol Secunda took wickets at regular intervals wrapping up the innings with the Bears Ladies making 92 all out. Pick of the bowlers was Bianca Brummer that took 3 wickets.


Bethal Bears took to the field and knocked over a quick 3 wickets in the first two overs. Marie-Louise Forbeck and Terry-Lee Kleynhans pulled the match back by staying at the crease until the end. Marie-Louise played a steady innings making 22 not out and Terry-Lee 46 not out. Sasol Secunda Ladies won the game by 7 wickets. The next T20 is taking place in Standerton on the 1st of March. – TL Kleynhans

Curro’s athletics stars

Congratulations to the following athletes that will participate at the Gert Sibande Athletics Meeting.

Bianca Albert’s Shotput Girls U/13
Aobakwe Moeng Shotput Boys U/11
Lwandle Ngwenya Long Jump Boys U/12
Hlayisani Baloyi 100m and 80m Boys U/11

We are proud of you!

Laerskool Secunda: Elke kind is ‘n wenner

Bo: H.J Hobkirk (0/12) gedurende sy hoogspring sprong by die Hoëveldrif Wes-atletiekbyeenkoms wat op Donderdag, 13 Februarie by die Lillian Ngoyi Stadium in Secunda plaasgevind het.

Agt van Laerskool Secunda se atlete het op Saterdag, 15 Februarie aan die Govan Mbeki atletiekbyeenkoms deelgeneem en dring deur na die Gert Sibande atletiekbyeenkoms wat op 29 Februarie in Secunda plaasvind. Voor lnr: Amore Roets, Lumarie du Plessis, Leonardo Brits, Ruben Meister. Agter lnr: Henrico Ferreira, Matshidiso Makgato, Schalk Brits, Hanco van Geelen

Die afgelope naweek het Annika de Vries en Ava Shambo aan die eerste Mpumalanga kwalifiserende perdry-kompetisie vir die jaar deelgeneem. Hulle albei het Laerskool Secunda verteenwoordig en het die volgende plekke behaal:
Annika (regs) het ‘n algehele tweede plek in die afdeling vir laerskool ruiters in die eerste kompeterende vlak behaal. Sy het ook ‘n trofee vir die beste nuweling in Mpumalanga by die 2019 Nasionale Kampioenskappe ontvang.
Ava (links) het ‘n algehele vierde plek in haar afdeling behaal.

Hoërskool Evander se personeel geniet Valentynsdag

0

Hoërskool Evander se personeel het aangetrek soos Nerds vir die aanloop tot Valentynsdag!

Laerskool Goedehoop kinders presteer

0

Saterdag, 15 Februarie het die Munisipale Atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion plaasgevind. Die volgende atlete dring deur na die Gert Sibande Atletiek wat plaasvind op 29 Februarie te Secunda Stadion.
Voor: Minay Campher, Luan Greyling, Cheyenne Erasmus, Amé Serfontein, Jamie-Lee van Rooyen, Micaela Berman, Liam Olivier, Ernst Bellingan, Hlompho Mokheseng
Agter: Danankia Lesch, Carla Bronkhorst, Chris van Schalkwyk, Waldo Schnuir, Jessica van Rooyen, Danika Burger, Elri Kruger, Roxy-Lee Fick, Sunick Badenhorst

Vyf van Goedehoop se doelwagters is deur Marike Oudraad, vanaf Nederland, touwys gemaak in die fynere kuns van ‘n goeie doelwagter.
Dit het plaasgevind vanaf 28 tot 30 Januarie 2020 te Hoërskool Oosterland.
Voor: Ivan Koekemoer, Karla Hurter, Xander Steyn
Agter: Angelica de Lange, Lené Botha

Bismarck en Josua Jansen het Saterdag, 15 Februarie 2020 aan die Mpumalanga Western Mounted Games se eerste kwalifiserende rondte te Ermelo deelgeneem. Bismarck word aangewys as die Laerskole Vlak 2 kampioen en Josua behaal ‘n derde plek vir Laerskole Vlak 0.

Hoërskool Oosterland hou Interhoër

0

Hoërskool Oosterland het deelgeneem aan die Interhoër by HS Rob Ferreira in Witrivier op Saterdag, 15 Februarie.

Skole wat ook deelgeneem het was: Rob Ferreira, HTS Witbank, Ermelo, Lydenburg, Ligbron, Middelburg en Heidelberg Volkskool.

Hoërskool Secunda atletiekbyeenkoms te Delmas

0

Hoërskool Secunda het op 7 Februarie aan die atletiekbyeenkoms te Delmas deelgeneem.


Die atlete het uitstekend gevaar en die dag was daar rekords verbeter en almal het die dag geniet.

Laerskool Kruinpark se atlete skitter

Laerskool Kruinpark het 10 Atlete wat deurdring na Gert Sibande wat die 29ste Februarie plaasvind.
Luzelke van Wyk: 1500m
Twané Kruger: 150m Hekkies, Verspring
Amelia Shaw: Hoogspring
Ulrich Dreyer: Hoogspring
Lené van Rooyen: Verspring
Aiden Britz: Gewigstoot
Franswa jv Rensvurg: Gewigstoot, Diskus en Spiesgooi
Rick Robertson: Spiesgooi
Celine Burger: Spiesgooi
Nicole Meintjies: Spiesgooi
Janru Pretorius: 80m, 100m, verspring

Laerskool Hoëveld spog met 12 top atlete

Laerskool Hoëveld se atlete het Donderdag, 13 Februarie, aan die Weskring atletiekkampioenskappe deelgeneem en 12 van die skool se atlete het met 19 items deurgedring na die Govan Mbeki kampioenskappe wat plaasvind op Saterdag, 29 Februarie te Secunda Stadion.

Sasol Highveld Photography Club monthly winners

0

Sasol Highveld Photography Club produced outstanding photos again at their monthly meeting.
Contact Pierre Jordaan @0824650248 if you would like to expand your creative side and learn about photography.
Various photographers attend these meetings and valuable information is shared.


Your preference of equipment doesn’t matter as all kinds of equipment are used and all makes of cameras.
The ratings systems is designed to help you improve your photography at a comfortable pace.