Home Blog Page 222

Laerskool Kruinpark atlete skitter

Die volgende 8 Kruinpark leerders het deurgedring om aan die Atletiek Mussa deelname deel te neem.

Janru Pretorius vir Verspring, Luzelke van Wyk vir 1500m, Twané Kruger vir 150m Hekkies en Verspring, Amelia Shaw vir Hoogspring, Lené van Rooyen vir Verspring, Franswa jv Rensburg vir Gewigstoot, Diskus en Spiesgooi, Rick Robertson vir Spiesgooi, Celine Burger vir Spiesgooi

Ruben is reserwe kampioen

Die afgelope naweek het Ruben Lategan aan die ‘Peraldi Equestrian Show’ in Secunda deelgeneem waar hy baie goed presteer het.

Hy het twee eerste plekke verower in die “in hand” en “loop” afdeling vir 0/10 asook ‘n 5de plek in die “trot” afdeling vir 0/10.

Ruben is ook aangewys as die reserwe kampioen vir alle ouderdomme in die “loop” afdeling.

Brüssow neem deel aan stoei kampioenskappe

Brüssow Francke van Laerskool Secunda het op Saterdag 22 Februarie aan die Oos-Gauteng Ope Stoei-kampioenskappe deelgeneem waar hy eerste plek behaal het. Hy het ook die afgelope naweek aan die Mpumalanga Stoei Vereniging se beginners kampioenskappe deelgeneem en daar het hy ook met ‘n eerste plek weggestap.

Laerskool Secunda atlete neem deel aan Gert Sibande atletiekbyeenkoms

Agter links na regs: Schalk Brits, Ruben Meister, Hanco van Geelen, Henrico Ferreira, Lumarie du Plessis
Voor links na regs: Leonardo Brits, Amore Roets, Matshidiso Makgato (afwesig)

Al agt van Laerskool Secunda se atlete wat aan die Gert Sibande atletiekbyeenkoms deelgeneem het die afgelope naweek het deurgedring na die Mpumalanga-proewe wat op 14 Maart sal plaasvind.

Hoërskool Secunda neem deel aan Sabie Classic MTB-wedren.

Op Saterdag, 29 Februarie het 21 leerders van Hoërskool Secunda, die Sabie Classic MTB-wedren aangedurf.

Die groepie leerders wat die Sabie Classic MTB-Wedren aangedurf het

Die MTB-organiseerder, Me. M. du Rand, Mnr. L. Riekert en die hoof, Mnr. L. Pieterse, het die fietswedren saam met die leerders aangedurf.

Daar was nog tyd vir pret ook. Die leerders het met binnebande in die rivier afgedryf en het Sondagoggend die Sabie-watervalle besoek.

Die binnebande op die rivier het gesorg vir baie pret

“Ons sê baie dankie aan die personeel wat die MTB-leerders vergesel het,” het Mevrou Pieterse aan die Bulletin gesê.

Can You Hear The Black Back Jackals Howl?

0

On 6 March 2020, the Black Back Jackals will be performing at Zebra Lounge. Black Back Jackals is an indie-folk-rock band from Johannesburg, inspired by the likes of The Civil Wars, MONSTER & MEN, The White Stripes and Angus & Julia Stone.

They love having fun on stage & that passionate vibe is so contagious that any crowd loves grooving or singing along. The band consists of two artists, Shaun and Sasha. They are close friends, from different backgrounds & they use that to merge their individual messages into influential songs that appeal to a wide range of listeners.

This is a fairly new band in the industry. They were formed and started writing songs around mid-2019 and are quickly turning heads with their performances. They’ve performed at Sink Shack, Country Pub Kyalami, River Sands Farm and Railways Café in Pretoria, alongside Crystal Park and Stones & Gold. In September of 2019, Black Back Jackals released their very first single, in association with Mix 93.8 FM.

You may not have heard of them yet, but this up and coming band is sure to get you to sing along and shake your hips on Friday evening, 6 March 2020.

Come to Zebra Lounge, and hear the Black Back Jackals howl!!