Friday, April 19, 2024

Laerskool Krielpark atlete staan uit

Bookmark
Bookmarked
Baie geluk aan die volgende atlete wat deur is na die Distrik wat op 29 Feb plaasvind.
Marizelle 4de – Diskus
Marjanka 4de – Gewigstoot
Yozani 1ste – Gewigstoot
Lethabo 1ste – 100m 
Simone 3de – Gewigstoot