-

NewsKruik se Oggenddiens, 2 Mei 2021

Kruik se Oggenddiens, 2 Mei 2021
K

Advertisements

Welkom by kruik se oggenddiens van 2 Mei 2021

Vanoggend se tema is: “Watter verskil het Jesus al gemaak in jou lewe?”

Kruik se Oggenddiens 2Mei 2021

Watter verskil het Jesus al gemaak in jou lewe? Vanuit Jesus se verskyning aan Paulus, kan ons vandag herbesin oor belangrike uitnodigings wat Jesus ook vir ons maak om op te reageer en transformasie daarin te beleef.

Lees ook: Kruik se Oggenddiens, 25 April 2021

Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/48689653

Advertisements

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/​​​​​​.

Advertisements

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens saam met ons!

Kruik CCLI lisensie nr: #573361​​​​​

Prys die Heer Oase Gemeente ©️ 2017 Oase Gemeente CCLI#573661

Advertisements

Good Good Father A. Brown & P. Barrett ©️ 2014 Pat Barrett Music CCLI#573661

Nothing but the blood Matt Redman ©️ 2017 Facedown Records CCLI#573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik se Oggenddiens, 2 Mei 2021

- Advertisement -

Latest news

Medical staff held hostage, ambulance stripped

SUSPECTS STRIPS AN AMBULANCE AND HELD MEDICAL STAFF HOSTAGE Nelspruit: 16 May 2022 - The Provincial Commissioner of the SAPS in...

Human Trafficking, Suspect remanded in custody

SUSPECT APPEARED IN COURT FOR HUMAN TRAFFICKING MPUMALANGA –A 40 years old, undocumented Mozambican appeared before the Bethal Magistrate Court today,...

Murderer sentenced to additional life imprisonment (4th life)

CONTINUOUS MURDERER SENTENCED TO 4TH LIFE IMPRISONMENT PLUS 80 YEARS FOR KILLING OLD WOMEN  MPUMALANGA – Today,16 May 2022, the Pretoria...

Kruik se Oggenddiens 15 Mei 2022

Welkom by Kruik se oggenddiens van 15 Mei 2022 Vanoggend se tema is "Die Heilige Gees, Hier en Nou." https://youtu.be/IwYkvycWhfM Die Heilige...

You might also likeRELATED
Recommended to you