-

NewsKruik Oggenddiens 28 Junie 2020

Kruik Oggenddiens 28 Junie 2020
K

Dankie dat jy vanoggend saam met ons reis en hierdie diens saam ons beleef, ons gebed is dat die Here opnuut 'n bewustheid van Sy teenwoordigheid by jou sal los.

Welkom by Kruik se oggenddiens.

Wat vra die Here jou? Miskien is hierdie ‘n tyd wat jy opnuut na jou lewe en die Here se stem moet dink.

Kruik se Oggenddiens. Wat Vra die Here Jou?

Dankie dat jy vanoggend saam met ons reis en hierdie diens saam ons beleef, ons gebed is dat die Here opnuut ‘n bewustheid van Sy teenwoordigheid by jou sal los.

Ons het ook ‘n Smallville Kinderkerk les vir jou beskikbaar op Smallville se Facebook blad of op Kruik Gemeente se Youtube kanaal.

KYK OOK : Kruik Oggenddiens 21 Junie 2020

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere: 1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016 2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik Oggenddiens 28 Junie 2020

Dankie dat jy vanoggend saam met ons reis en hierdie diens saam ons beleef, ons gebed is dat die Here opnuut 'n bewustheid van Sy teenwoordigheid by jou sal los.

- Advertisement -

Latest news

Open fires and firebreaks prohibited 2021

That no person shall from Thursday, 06 May 2021 make an open fire in open air, allow it to...

Transvaal Training and Development reach out to the community

Transvaal Training and Development train Police and CPF Transvaal Training and Development reached out to the Trichardt community and trained...

Happy Mothers Day to all mothers

Happy Mothers Day from everyone here at the Bulletin to all our mothers. We hope that honouring this one day...

Kruik se Oggenddiens, 9 Mei 2021

Welkom by kruik se oggenddiens van 9 Mei 2021 Vanoggend se tema: "Wat kan ons leer my Maria se lewe?" https://youtu.be/Vts2NGRl6Vw Die...

You might also likeRELATED
Recommended to you