-

NewsKruik Oggenddiens 17 Junie 2020

Kruik Oggenddiens 17 Junie 2020
K

Welkome by Kruik se Oggenddiens

Daar is ‘n brief geskryf met jou naam op…

Welkom by die oggenddiens van Kruik

Dankie dat jy vanoggend saam met ons reis en hierdie diens saam ons beleef, ons gebed is dat die Here opnuut ‘n bewustheid van Sy teenwoordigheid by jou sal los.

Ons het ook ‘n Smallville Kinderkerk les vir jou beskikbaar op Smallville se Facebook blad of op Kruik Gemeente se Youtube kanaal.

KYK OOK : Kruik se Oggenddiens 7 Junie 2020

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik Oggenddiens 17 Junie 2020

- Advertisement -

Latest news

Secunda Reformed Church morning service 19 September 2021

Welcome to the Secunda Reformed Church morning service, 19 September 2021 "Good works and Gratitude" By Anton Knoetze https://youtu.be/Ts9qA21T9-A Luke 7:36-50 -...

Kruik se Oggenddiens 19 September 2021

Welkom by Kruik se oggenddiens van 19 September 2021 Vanoggend se Tema: Seisoene van verandering. https://youtu.be/mr8NMyTCkFQ Daar is verskillende seisoene in ons...

Marietjie van Niekerk onderwysers presteer!

2 van Laerskool Marietjie van Niekerk se onderwysers blink uit in hulle verskeie sport soorte Marili Jansen van Rensburg en...

Sasol donates equipment to Provincial Health departments

MPUMALANGA GOVERNMENT RECEIVES COVID-19 DONATION FROM SASOL Sasol has donated mobile clinics, vaccine carriers, specialised medical refrigerators and freezers, and...

You might also likeRELATED
Recommended to you