-

Community newsGoeie veehantering nou belangriker as ooit vir produksie volhoubaarheid

Goeie veehantering nou belangriker as ooit vir produksie volhoubaarheid
G

VEEHANTERING NOU BELANGRIKER AS OOIT – NWKV BIED KURSUS AAN IN CAROLINA

Veehantering

Goedehoop plaas in die Carolina distrik was die bymekaarkomplek vir die aanbied van ‘n Veehanteringskursus vir plaasarbeiders en hul werkgewers. 

Nasionale Wolkwekersvereniging van SA (NWKV) produksie adviseur Annelize Smit van Niekerk het haar goed van haar taak gekwyt om die belangrikheid van goeie skaapbestuurspraktyke aan die 12 deelnemers te verduidelik en het die vrae aktief voortgevloei. 

Skeerhok higiëne, die belangrikheid om plase regdeur die jaar skoon te hou om besoedeling te bekamp is sterk beklemtoon en het almal die kans gekry om skape op die korrekte manier te vang en te hanteer. 

Also read: Fraud accused Master of the High Court and companion back in court

As gevolg van die feit dat internasionale verbruikers vereis dat wolprodukte volhoubaar geproduseer en skape gelukkig en gesond moet wees, is die belangrikheid van biosekuriteit op plase beklemtoon en die uitdaging om volhoubaar, verantwoordelik, doeltreffend en winsgewend te bly, uitgespreek.  Die deelname om plase te akkrediteer vir die Volhoubare Cape Wools Standaard (SCWS), sal vertroue skep en deursigtigheid verseker.

Veehantering

VIRBAC het die enting- en dosering van skape hanteer en die belangrikheid van die kalibrasie van spuittoerusting, lees van medisyne etikette en die koueketting verduidelik.

Die Mpumalanga NWKV bedank Eduard Smit vir sy plaas en skape wat hy beskikbaar gestel en die VIRBAC span Giel Steyn, Corne Mosterd en Zama Msiza vir die ruim borgskap wat bygedra het tot die sukses van die dag.

Read more about the National Wool Growers Association HERE

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Goeie veehantering nou belangriker as ooit vir produksie volhoubaarheid

- Advertisement -

Latest news

Five (5) Suspects arrested on drug and contraband allegations.

INTELLIGENCE-DRIVEN OPERATION LED POLICE TO ARREST FIVE SUSPECTS ON DRUG RELATED ALLEGATIONS AND CONFISCATION OF CONTRABAND WORTH ABOUT R500...

So is die Lewe: Als loop reg, altyd reg.

Geniet nog 'n aflewering van "So is die Lewe" uit die pen van Marius Britz. Om ‘n omroeper te wees...

Suspect arrested for possession of stolen building material

AN INTELLIGENCE DRIVEN OPERATION YIELDS POSITIVE RESULTS AS MAN ARRESTED WITH STOLEN BUILDING MATERIAL 22 July 2021 An Intelligence-Driven Operation led...

Alleged wildlife traffickers arrested in a joint operation

ALLEGED WILDLIFE TRAFFICKERS ARRESTED  MPUMALANGA – A multi-disciplinary operation was conducted yesterday, 21 July 2021 by the Hawks' Organised Crime Investigation,  Wildlife Trafficking...

You might also likeRELATED
Recommended to you