-

Community newsKruik se Oggenddiens 8 Augustus 2021

Kruik se Oggenddiens 8 Augustus 2021
K

Welkom by Kruik se oggenddiens van 8 Augustus 2021

Vanoggend se tema: Die dinge wat ek sê.

Kruik se oggenddiens van 8 Augustus 2021

Die dinge wat ek sê het ‘n groot invloed op wat in ons eie lewens sowel as ander mense se lewens gebeur. Dit dra groot krag, so hoe werk ons met hierdie krag?

Wat gee die bybel ons as gereedskap tot hierdie lewe.

Lees ook: Kruik se Oggenddiens 1 Augustus 2021

Preeknotas + besprekingsvrae: http://bible.com/events/48743664

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere:

1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)

2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

Kruik CCLI lisensie nr: #573361​

Raise a Halleluja J.Stevens, J. Helser, M. Helser, & M. Skaggs ©️ Bethel Music Publishing CCLI#573661

Goodness Of God (Goedheid van God) E. Cash & J. Johnson Afrikaans: Mosaïek – Vertaal deur J. Heystek ©️ 2018 Alletrop Music CCLI#573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here

Kruik se Oggenddiens 8 Augustus 2021

- Advertisement -

Latest news

Hawks catch suspect red-handed

SUSPECT DUE TO APPEAR IN COURT FOR DEALING IN DRUGS AND CORRUPTION - Hawks MPUMALANGA - Secunda: On Thursday 13...

Hawks arrested suspected drug dealer in Leandra

SUSPECT DUE TO APPEAR IN COURT FOR DEALING IN DRUGS MPUMALANGA - Leandra: The Hawks Serious Organised Crime Investigation based...

Kruik se Oggenddiens 16 Januarie 2022

Welkom by Kruik se oggenddiens van 9 January 2022 Vanoggend se tema "Voornemens" https://youtu.be/DRRWQGyUxCo Hoe lyk jou voornemens...

Three armed robbers killed in shootout with police

THREE ARMED ROBBERS GUNNED DOWN DURING SHOOTOUT WITH POLICE Nelspruit: The Provincial Commissioner of Mpumalanga, Lieutenant General Semakaleng Manamela has...

You might also likeRELATED
Recommended to you