Welkom by Kruik se oggenddiens van 3 September 2023
Kruik Gemeente in Secunda se tema vir vanoggend se oggenddiens is “Die Onse Vader in ons Lewe”
Vanoggend se diens word deur Ewald van Schalkwyk gelei.
Hoe kan die Onse Vader gebed ons steeds help vandag?
Onse Vader wat in die hemel is,
laat u Naam geheilig word.
Laat u koninkryk kom.
Laat u wil geskied,
soos in die hemel net so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons daaglikse brood,
en vergeef ons ons skulde,
soos ons ook ons skuldenaars vergewe.
En lei ons nie in versoeking nie,
maar verlos ons van die Bose.
Want aan U behoort die koninkryk en die krag
en die heerlikheid tot in ewigheid.
Amen
Lees ook: Kruik se Oggenddiens 27 Augustus 2023
Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 maniere:
- Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
- Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.
Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (https://chat.whatsapp.com/IT9Ojl2rtXU…) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za
Geniet die diens saam ons!