Monday, October 7, 2024

Kruik se Oggenddiens 28 Januarie 2024

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik Gemeente, Secunda, se oggenddiens van 28 Januarie 2024

Vanoggend se tema is “Die kuns van die lewe.”

Hoe lyk wysheid in my verhoudinge en konflikhantering?

Maak ‘n finansiĆ«le bydrae op 2 maniere:

  • Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
  • Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (https://chat.whatsapp.com/IT9Ojl2rtXU…) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!