Sunday, October 6, 2024

Kruik se Oggenddiens 26 Junie 2022

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik se Oggenddiens van 26 Junie 2022

Vanoggend se tema: “Wenke vir ‘n onvoorspelbare lewe.”

Kruik se Oggenddiens 26 Junie 2022

Wenke vir ‘n onvoorspelbare lewe… Die lewe gee baie stampe en stote en ons weet nie wat alles nog moontlik kan gebeur nie, wat maak ons met dit en hoe kan ons dit teenstaan?

Lees ook: Kruik se Oggenddiens 19 Junie 2022

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere:

  • Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)
  • Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons! Wondergenadige Meester (Wonderful Merciful Saviour) D. Rogers and E. Wyse 1989 Dayspring Music LLC Vertaal deur Koos van der Merwe CCLI# 573661