Home Community news Kruik se Oggenddiens 20 Februarie 2022

Kruik se Oggenddiens 20 Februarie 2022

0
Kruik se Oggenddiens 20 Februarie 2022

Welkom by Kruik se oggenddiens van 20 Februarie 2022

Die tema vanoggend is: “My storie”

Kruik se oggenddiens 20 Februarie 2022

Elkeen van ons het ‘n storie… hoe lyk joune? En hoe lyk die uitnodigings om van hierdie stories te hervorm of te verander?

Lees ook: Kruik se Oggenddiens 13 Februarie 2022

Preeknotas + besprekingsvrae: http://bible.com/events/48847350

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 maniere:

1.Gee Aanlyn (Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, Rek nr: 1510140016)

2.Gee deur Zapper – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (072 133 6130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za

Geniet die diens saam ons!

Ons roep Jesus J. Reeves, D. Smith, A. Benton, K. Dutton, C. Prince, R. Pratt © 2019 Here be Lions Publishing

“I Speak Jesus” – Afrikaans (Hanno Enslin) CCLI# 573661

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here