Friday, March 29, 2024

Kruik se Oggenddiens 14 February 2021

Bookmark
Bookmarked

Welkom by Kruik gemeente se Oggenddiens, 14 February 2021

Vanoggend se tema is: Wat maak jou gelukkig? Kan geld ons gelukkig maak?

Kruik se oggenddiens 14 February 2021

Kan geld ons gelukkig maak? Wat is die konneksie tussen geld en geluk?

Lees ook: Kruik se Oggenddiens 7 February 2021

Preeknotas + Besprekingsvrae: http://bible.com/events/48528500

Maak ‘n finansiële bydrae op 2 verskillende maniere:

1. Gee Aanlyn – Kruik Gemeente, ABSA, Tjek, 632005, Rek nr: 1510140016

2. Gee deur Zapper App – vind ons QR code in die diens aankondigings.

Kontak ons gerus op Kruik Gemeente se Facebook Messenger en Whatsapp lyn (0721336130) of besoek ons webtuiste by: https://www.kruik.co.za/​​.

Ons sal graag met jou gesels.

Geniet die diens saam met ons!

Kruik CCLI lisensie nr: #573361​

U het oorwin R Burger ©️ 2020 Burger, Retief CCLI#573661​

No longer slaves JD Helser & M Helser ©️ 2014 Bethel Music Publishing CCLI#573661​

Vrede C Barkhuizen & R Jones ©️ 2021 Kruik Musiek CCLI#573661​

Music in this video
Learn more
Song

Alive-27169

Artist

Aleksandr Shamaluev

Album

Happy Music

Licensed to YouTube by

AdRev for Rights Holder (on behalf of AShamaluevMusic)